Fisant/Tarentale naby Gauteng

Post Reply
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Fisant/Tarentale naby Gauteng

Post by gillie »

More more

Enige iemand van julle wat weet van lekker fisant/tarentaal shoot naby Gauteng die komende naweek (11 Julie 2015, gee nie om om bietjie te ry nie)

Dankie
Johan
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Fisant/Tarentale naby Gauteng

Post by J le Roux »

Valkvarke is 'n nuwe een, soos die permit wat ek by Staatsveearts gekry het om 3 "Warthog Dogs" te vervoer.... Hulle wou ook nie die permit oordoen nie, het volgehou dis reg so. Ek was toe ook langs die pad gestop, die permit is toe ook so aanvaar sonder navrae.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Fisant/Tarentale naby Gauteng

Post by gillie »

J le Roux wrote:Valkvarke is 'n nuwe een, soos die permit wat ek by Staatsveearts gekry het om 3 "Warthog Dogs" te vervoer.... Hulle wou ook nie die permit oordoen nie, het volgehou dis reg so. Ek was toe ook langs die pad gestop, die permit is toe ook so aanvaar sonder navrae.
Ek dink jy het hom in die verkeerde thread gepost... ;D
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Fisant/Tarentale naby Gauteng

Post by J le Roux »

Aai, jammer Gillie. Het seker maar in 'n ander draad gelees van 'n "vlakvalk" en 'n foutjie gemaak met plasing.

Maar in elk geval, kan niemand Gillie help nie??
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply