243 Lading - 100gr Norma Oryx Punte

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

243 Lading - 100gr Norma Oryx Punte

Post by Brno308 jagter »

More Kerels

Kan iemand my dalk help met 'n lading vir my 243 met 'n 100gr Norma Oryx Punt.

Ek gebruik tans PmP Doppe met S365 Kruit en my geweer het 'n 22 Duim Stainless Steel Loop met 1:9.25 Twist

Wat is 'n veilige begin lading en tot watter maksimum kan ek laai ?

Enige hulp sal waardeer word.

Groete,

Brno
Post Reply