Wie kan my dalk help?

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Wie kan my dalk help?

Post by Ian »

Ek het my 170mm Lightforce lig laat val en is opsoek na net die lens van die lig. Weet daar is 'n paar manne wat na die 240mm lens oorgeskakel het en moontlik nou 'n spaar 170 het wat dalk net rondlê. Sal dit op prys stel.Kontak my op 0834494495

Dankie byvoorbaat
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply