Page 1 of 1

Wie kan my dalk help?

Posted: Thu Jul 23, 2015 12:09 pm
by Ian
Ek het my 170mm Lightforce lig laat val en is opsoek na net die lens van die lig. Weet daar is 'n paar manne wat na die 240mm lens oorgeskakel het en moontlik nou 'n spaar 170 het wat dalk net rondlĂȘ. Sal dit op prys stel.Kontak my op 0834494495

Dankie byvoorbaat