http://www.iol.co.za/motoring/4-x-4/mit ... b9pt_mqqko
Nuwe Pajero Sport
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Nuwe Pajero Sport
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Pajero Sport
Paul, lyk vir my soos 'n kruising tussen 'n Toyota en 'n snoek?
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Nuwe Pajero Sport
Ek weet nie soos wat dit lyk nie, maar dit laat my hare rys!Chevvy SS wrote:Paul, lyk vir my soos 'n kruising tussen 'n Toyota en 'n snoek?
Die Japs was vir jare lank gekritiseer omdat hulle voertuie verbeeldingloos gelyk het. Lyk my hulle wil
nou in een slag opmaak daarvoor......
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
