Page 1 of 1
Nuwe Pajero Sport
Posted: Mon Aug 03, 2015 3:20 pm
by PaulM
Re: Nuwe Pajero Sport
Posted: Mon Aug 03, 2015 4:20 pm
by Chevvy SS
Paul, lyk vir my soos 'n kruising tussen 'n Toyota en 'n snoek?
Re: Nuwe Pajero Sport
Posted: Tue Aug 04, 2015 7:28 am
by PaulM
Chevvy SS wrote:Paul, lyk vir my soos 'n kruising tussen 'n Toyota en 'n snoek?
Ek weet nie soos wat dit lyk nie, maar dit laat my hare rys!
Die Japs was vir jare lank gekritiseer omdat hulle voertuie verbeeldingloos gelyk het. Lyk my hulle wil
nou in een slag opmaak daarvoor......