ODI byeenkoms die afgelop naweek.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Ek sit ietsie op vir die manne wat van spoed hou. En ja, dit was in Suid-Afrika.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Chevvy SS
1200kw uit daai Nissan?? dis amper genoeg krag!!!
Dankie vir die deel!!
1200kw uit daai Nissan?? dis amper genoeg krag!!!
Dankie vir die deel!!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Fooookit!
Daai GTR's is padvrate.
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers!
Daai GTR's is padvrate.
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Dit is wat my 2.7 Hilux 0-100 doenFHM wrote:
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
In 'n mynskag af met die vensters toe?Chris Swart wrote:Dit is wat my 2.7 Hilux 0-100 doenFHM wrote:
0 - 300 in 13.48 sec's - liewwe ouers!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Maar dan moet die mynskag ghries gesmeer word.
Ek dink daai Nissan is ge-Ackley!
Ek dink daai Nissan is ge-Ackley!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: ODI byeenkoms die afgelop naweek.
Hahahaha!Gawie(13mm) wrote:Maar dan moet die mynskag ghries gesmeer word.![]()
Ek dink daai Nissan is ge-Ackley!
Of dis n NUM 2.7 (Nissan-Ultra-Magnum)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
