Oesters
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Oesters
Wie het al Karoo oesters geeet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Oesters
Ek as ek dink wat dit is wat jy na verwys
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oesters
Skaappeertjies is banja lekker. Baie lank laas hulle geproe, maar ons eet heel gereeld wild se ghoene - baie lekker fyngesny en met knoffelsousie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Oesters
Baie lank terug op Jakkalsdans ge-eet. Eers gedink en skiet 'n kat toe ek hoor wat dit is maar toe wat ek seconds na die eerste 3tjies in was..
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Oesters
Is dit nie lewer en netvet nie, aka skilpadjies of dan nou Karoo oesters?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oesters
Nee wat Marius, ek was nog nie so honger nie!tripodmvr wrote:Skaappeertjies is banja lekker. Baie lank laas hulle geproe, maar ons eet heel gereeld wild se ghoene - baie lekker fyngesny en met knoffelsousie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oesters
PWV, nou eet jy die glippertjies uit die see? - jy moet goeie knypers he sodat hulle nie regdeur val nie. Ek eet baie seekosse, maar daardie glibberige bolletjie kon ek nog nooit in die oë kyk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oesters
Nog nooit regte oesters ge-eet nie, maar ander seekos is KOS. Bokballe sal ek seker eet as ek wil dood van die honger!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oesters
see kos maak 'n mens blikkies kos vir katte.
geminste peertjies op vars gebakte brood, met plaasbotter....Oom sal nie eers weet nie
geminste peertjies op vars gebakte brood, met plaasbotter....Oom sal nie eers weet nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Oesters
Mag ek nooit so honger word nie. n Skaap choppie sal baie lekkerder wees.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Oesters
Al die lekkertes laat my pannekoek ontbyt (oorskiet van gisteraand) sommer na gemorskos lyk
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Oesters
Daar is niks lekkerder wanneer skaap en bees gewerk word om n pan op die kole te sit en daardie kn@ters in olie te braai met n bietjie growwe sout. Die argentyne praat van trotters delight.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oesters
Al julle knatervreters moet 'n gilde vorm soos die skaapkopgilde!
Hoekom wil julle hê ek moet met 'n 30-06 skiet as ek 'n 7 mm Tombi het?
Hoekom wil julle hê ek moet met 'n 30-06 skiet as ek 'n 7 mm Tombi het?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oesters
Ha..ha..ha..ha..cassie_calvinia wrote:Waneer kom kuier oom?
het so paar ram lammers
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Oesters
As my naam Elton John was sou ek seker n bal in my keel gelaaik het,ma vir nou eet ek wat ek ken! Ek sal beslis eendag probeer.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Oesters
Oom Pieter die Gulde se naam kan wees Balls and All
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oesters
dit proe net soos murg. niks anders nie.
dalk daarvandaan die gesegte, die man het murg in sy pyp? haha
dalk daarvandaan die gesegte, die man het murg in sy pyp? haha
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Oesters
Ek eet alles, behalwe warm tamaties en piesang.
Het nog nooit peertjies geeet nie, maar skaapkop, lewer, niertjies, en vetderm is my ding.
Cassie ek dink ek sal vir jou moet seekos maak dan maak jy die peertjies. Ek sal Geelstert koppe, Snoek kuite en Rooiaas maak dan maak jy die peertjies.
Sal interesant wees om te kyk hoe geil sal mens wees na so 10 see oesters gevolg met so paar Skaap peertjies en dan slat jy hom( soos my tyningeneur praat) met so Rum bo-op. Dink nie Gaviscon, Underberg of Altosec sal jou kan red nie.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oesters
neewat, ek eet net bak vis, en snoek. nie daai ander goed nie. die see is vuil
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Oesters
Ja want julle kom pee mos Desember maande in ons see.cassie_calvinia wrote:neewat, ek eet net bak vis, en snoek. nie daai ander goed nie. die see is vuil
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Oesters
PWV wrote:Al julle knatervreters moet 'n gilde vorm soos die skaapkopgilde!![]()
Hoekom wil julle hê ek moet met 'n 30-06 skiet as ek 'n 7 mm Tombi het?
Sies !
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oesters
dit is van opgewondenheid om die see te sien!Gawie(13mm) wrote:Ja want julle kom pee mos Desember maande in ons see.cassie_calvinia wrote:neewat, ek eet net bak vis, en snoek. nie daai ander goed nie. die see is vuil
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Oesters
Julle sien ook maar min water, so jy is so half vergewe. As dit nie vir julle was nie, was die snoeke nie so lekker sout nie.
Heinz wag nog vir sy resep of gaan jy dit met hom in die geheim deel?
Heinz wag nog vir sy resep of gaan jy dit met hom in die geheim deel?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!