Beste plek om lig te monteer

Post Reply
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Beste plek om lig te monteer

Post by baboonstalker »

Môre manne,

Ek wil graag die ervare manne se brains pick as ek mag...
Tans besig om my skietstoel te "tune" en ek wil graag my lig van die scope af skuif na die skiet arm toe. (Die lightforce rifle mount bracket is nie baie stewig nie en ek kry nog glare in my scope)
Ek het al die blompot op die lig, maar ek voel hy maak jou lig kol onnodig klein en doen niks vir die stabiliteit van die mounting nie.
volgens my is die opsies om die lig onder, langs, of hoog bo die geweer te monteer maar elk daarvan het maar sy voor en nadele.

Onder:
voordeel
- maak nie stoel hoeër nie.
- kan maklik bo-oor geweer kyk sondr dat lig uitsig belemmer.
- lig nie in gedrang as jy onder bome deurry
Nadeel
- lig is nader aan voertuig en kan meer lig op voertuig gooi as jy soek.
- moontlik bakkie tralies raak.

Hoog bo:
voordeel
- minder lig op voertuig.
Nadeel
-windweerstand
-vroeg oggend gou die bakkie in garage parkeer..F@##$
-kwesbaar wanneer onder bome deurgery word.
-arm of bracket wat steeds blindekol veroorsaak.

Wat het julle geving is die beste plek om die lig te monteer?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by cassie_calvinia »

myne is langs my geweer. werk baie goed vir my...
maw, die scope is horisontaal in die middle van my lig. baie dieselfde as wat albertus sin op sy stoel was.
ek sal ook nie die lig hoog bo sit nie. resep vir afbreek
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by NicoSmit »

Myne was ook eers op die scope maar hy is sommer in die veld afgehaal en ondertoe geskuif ek het baie gesukkel om iets te sien as die lig bo is stem daar is lig oor die cab van die bakkie maar die cammo net help om die glare weg te vat ek het nie hoë tralies nie so hy kan nie vas hak nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by Geno »

Ek het een LF240 lig op my geweer, en een LF170 onder my geweer. Albei werk lekker.
Die 240 het 'n dimmer op, en die 170 het 'n dimmer en filter op.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by baboonstalker »

Dankie vir julle terugvoer. Ek het gou 'n bracket gebuig om hom langs die scope, of links bo te kan monteer.
Ek dink hy gaan goed werk hoog, en dan is daar die opsie vir langs die geweer vir wanneer daar baie gery moet word, baie winderig is, of waar bome ens. 'n probleem kan wees.
Ek gaan hom volgende week so toets en dan kan ek maar weer verder verander indien nodig.

http://i261.photobucket.com/albums/ii62/zoeper/WP_20150910_0011_zpsnb1klxli.jpg
http://i261.photobucket.com/albums/ii62/zoeper/WP_20150910_0021_zpsvyhhgmax.jpg
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by Kubus »

Dit lyk my ons het dieselfde metode in gebruik. Ek is eintlik skaam daaroor, n groen plastiese emmer se boom uitgesny, en dit voor op die LF 240 vasgeplak. Werk vir my soos n bom. Geen "glare" meer nie. Ek gebruik die lig net aan die regterkant van my geweer, dan is hy uit my pad uit vir beweging op my stoel. "Dimmerswitch" aan die stoel/geweerarm so ses duim voor my snellerbeuel aan die linkerkant.
Ek het ook al die lig bo-op my geweer oorweeg, maar wil nie iets in my algemene gesigveld plaas nie.
Elke ou het seker maar sy gebruik en wat vir hom die beste werk.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by hebron »

Pieter al wat daai stoel kort is om bloed te trek; moet ek die jakke solank "opline"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by Cobus(Cobb) »

Love die clutchlever.......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Beste plek om lig te monteer

Post by cassie_calvinia »

kobus, as die drywer te stadig ry, dan change hy sommer self gears
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply