Ek soek raad.
Gaan gewoonlik veld toe om as n reel jakkalse te roep, en gebruik dan prooiklanke/roepe en volg op met jakkalsroepe afhangende van die seisoen. As n rooikat ook inkom is dit n bonus.
Nou is ek gekonfronteer met n problem van n rooikat in n spesifieke kamp. Wil haar gaan roep, maar is onseker hoe om met haar te werk te gaan. Hoop julle verstaan, ek wil spesifiek haar target, want ek glo nie daar is jakkalse in die spesifieke kamp nie.
My kop se vir my om dan weg te doen met jakkalsroepe. Gebruik ek dan net prooiroepe?
Ons moet maar almal op een of ander manier leer/of het net nie goed genoeg geluister op Taffie se kursus nie.
Rooikat inroep
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Rooikat inroep
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Rooikat inroep
Wag tot hy vang, neem stelling in naby die karkas, (Moet jou nie oor die wind bekommer nie) en as dit net mooi donker is gebruik 'n fluitjie of prooi klanke. Voël klanke of springhaas werk goed. Wees bereid om tot 90 minute of langer te sit, roep gereeld, kort tussenposes en effens harder as vir jakkalse. Indien jy nie sukses kry nie, gaan roep gou 'n jakkals op 'n ander plek of gaan drink koffie by die huis, en kom oor 2 ure terug, roep met 'n fluitjie, kort skerp roepe. Herhaal die vol;gende aand as jy nie wen nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
