Kenners
Het gisteraand een geskiet,jong teef,en haar maat andwoord net kom ni in ni.Wat moet ek doen,hom los vi n tyd,kan eintlik ni,hulle het gevreet en di boer wil hom dood he,hy is nogal opdrukkerig.
Laat hoor bietjie tips
Dankie
Boeta
Hoe nou gemaak
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Hoe nou gemaak
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Hoe nou gemaak
Boeta gaan na die post
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=2
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=2
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Hoe nou gemaak
Yalair
Dankie het dit gelees.
Hy is nou ook in hondehemel,het hom gister middag geskiet so teen half 5.Dag roep is n wener
Boeta
Dankie het dit gelees.
Hy is nou ook in hondehemel,het hom gister middag geskiet so teen half 5.Dag roep is n wener
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hoe nou gemaak
Boeta
Moet nie die 6-8 in die oggend vergeet nie....dis ook nogal n beter tyd ....en die moooiste is die sielegesondheid wat jy kry as jy so sit en koud kry en die sonnetjie kom uit...
Moet nie die 6-8 in die oggend vergeet nie....dis ook nogal n beter tyd ....en die moooiste is die sielegesondheid wat jy kry as jy so sit en koud kry en die sonnetjie kom uit...
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Hoe nou gemaak
Boeta
Die een wat oorgebly het moet, as dit moontlik is, binne 10 dae weer geroep word. Sal met mooihuil en enkeljakkals redelik maklik ingeroep word.
Taffie
Die een wat oorgebly het moet, as dit moontlik is, binne 10 dae weer geroep word. Sal met mooihuil en enkeljakkals redelik maklik ingeroep word.
Taffie
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Hoe nou gemaak
Taffie
Dankie,hys gelukkig kla dood.
Ek het net van Heinrich se klanke,[Gevorderde Kursus]is dit van 11 12 wat jy van praat.