Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Manne
Ons verkoop n redelikke verskeidenheid van SR se produkte in die winkel. Ek het besluit om die dispenser/skaal vir n toetsrit te neem en n bietjie van him te vertel hier.....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1560-2.jpg
Skaal kom in n lekker stewige boks.
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1561-2.jpg
Dit is wat op die boks geclaim word die skaal alles kan doen.....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1562-1.jpg
Alles wat in die boksie te vinde was, eers gedink die kallibreer gewiggies is nie by nie, maar hylle toe in dieselle boksie gekry waar die powersupply in is......kwassie is maar nie van die beste gehalte nie, maar kry die job gedoen.....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1566-2.jpg
Ballanseer gewigte van naderby, 2X50gram.
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1565-2.jpg
Die gedeelte van die skaal waar al die knoppies gelee is, druk lekker positief met n beep vir elke keer wat kontak gemaak word.....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1564-2.jpg
Maklik verstaanbare handleiding is ingesluit....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1568-2.jpg
Close-up van die bakkie, display, en dispensing tube.....
http://i729.photobucket.com/albums/ww297/FrancoisMarais67/DSCF1563-2.jpg
Kan net noem dat die power supply n additional plug het wat op ons 2 pin plugs pas, power supply is ook 110-240V compattable.....
OK, het nie vreeslik baie tyd om die ding deur sy passies te sit nie, kan ook niks se oor die langdurige gebruik van die skaal nie, net ongeveer 100 ladings met hom gegooi, en dit is my gedagtes.....
Skaal lyk en voel lekker stewig, plug hom in en sit aan, niks van eers gewag vir warm word ens.....blaai vinnig deur die handleiding en kalibreer hom in 30 sek. Bie soos die ander modelle, druk cal knop, wag tot hy vir jou se om gewigte op te sit, sit gewigte op, druk weer cal knop en jy's gewax, vinnig & maklik.
Gooi houer half-vol S355 kruit, sit n lading van 25gr in en se disp. hy gooi die kruit en ek is verbaas om die spoed te sien waarmee hy gooi, masjien loop saggies en die beep om te se die lading is klaar is nie so hard en steurend soos by die Lyman, dit kan ook heel afgeskakel word.
Gooi paar 25gr ladings, sien skaal kan tot 1500grein weeg en ook in gram ounces, en karaat.
Verhoog die lading na 43gr, koet mos darm vir n 243 ook kan laai, en gooi klompie ladings wat ek op die stopwatch meet. 8-12 sec om 43gr te gooi, BAIE vinnig in my boekie, jy sal moet roer om koeel in dop te kry tussen beeps. Wat ook lekker is, die skaal het outo dispence, as jy die lee bakkie terugsit, sodra die skaal op zero is beginne dit self gooi, geen knoppe druk nodig nie.....as jy wil he hy moet ophou gooi, druk jy net stop/cancel....
Skaal het memory waar jy 50 ladings kan stoor en dan kan jy dit onder n paar maniere oproep, die gestoorde ladings...
Skaal maak baie maklik skoon, het n kraan teen die kant wat oopdraai en alle kruit loop daar uit, met n paar tikkies was dit nie eers nodig om die kwassie te gebruik nie, om die tuit se kruit uit te kry het ek slegs die skaal opgetel, agteroor gedop, en die kruit het terug geloop in die houer hedeelte en kon deur die kraan afgetap word, heel eenvoudig en maklik......
Nou seker vir die belangrikste gedeelte, die skaal se standaard van gooi kan baie positief met die van my Lyman DPS II vergelyk word, in die omtrent 100 ladings was die krootste afwyking .2 grein, 2X, en .1 afwykings, omtrent 7, die skaal het lig sowel as swaar gegooi.....ek het ongelukkig nie die gewigte gedoubblecheck met n ander skaal nie, maar het geen rede om te dink die skaal gedeelte is van swak gehalte nie, ongelukkig moet die skaal teruggaan winkel toe more, maar sal ek dit die eerste geleentheid weer uitbring en die gewigte kontrolleer met n ander skaal of twee.......
Ek weet hierdie is n baie opppervlakkige toets, maar was die beste wat ek met die tyd tot my beskikking kon doen, sal so gou moontlik verdere terugvoer gee, kan ook meld dat ons reeds sowat 6 verkoop het oor die afgelope 4 mnde en nog geen comebacks op een van hulle gehad het nie...
Mooi loop
Francois

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Francois as ek die prentjies kyk en ek lees jou verslag smaak dit my ek sal hom ook kan werk.
Wat prys hy en waar is hulle tekry?
Wat prys hy en waar is hulle tekry?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Hou juis van geel en swart
. Dink dis makliker om aan vroutjie tevirduidelik dit gaan oor die kleur.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Suid Wes, geel en swart s? jy. Jy ondersteun dan seker Kaizer Chiefs ook

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
FM
Jy het nie dalk 'n prys op die model nie asseblief?
Baie dankie
Groete
Kalahari

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Francois.
Dankie vir die verslag man. Hierdie forum is darem lekker.
groete Freddie

yol bolsun
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Manne
Hy is by my 3999 maar reken ons sal nog iets aan de sakie kan doen........
Dawid
Ek is nie so oppi ball wie die agent in SA is nie, ma sal kan uitvind......
Johan
Sien bo......
Freddie
Plesier maat.....

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Hi,
Ek Dink die agent in SA vir Smart reloader is Nicholas Yale, kan verkeers wees.
Groete
JP
Ek Dink die agent in SA vir Smart reloader is Nicholas Yale, kan verkeers wees.
Groete
JP
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
FM
Baie dankie vir die prys, waardeer. Maar nou ....... die Smartreloader kos 3999 en die rcbs Charge master 4000, wat sou jy aanbeveel? Ek verstaan die smartreloader maak makliker skoon en gooi basies dieselfde spoed as die rcbs. Die 2 pryse is so dieselfde, maar as die kwaliteit so?
Dankie man, ek luister wat jy se

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Johan, ek het nog nie RCBS of Smartreloader se produkte gebruik, maar ek het al gehoor van manne wat te veel probleme het RCBS, so ek sal persoonlik Lyman 1ste of Smartreloader 2de koop.Kalahari wrote: FM
die Smartreloader kos 3999 en die rcbs Charge master 4000, wat sou jy aanbeveel?
Johan
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Raven
Dankie man, ek het nou so by myself gesit en dink, dit is nie chargemaster wat 4000 kos nie, dit is die lyman en dan smartreloader van 3999. Ek dink die chargemaster is dalk nog duurder.
So ek sal maar tussen die 2 moet besluit.
groete
kalahari

- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Ouens,
Moet s?, ek het al aande om agter 'n Lyman DPS II gesit.. en paar van die goedjies wat FM gese het maak die Smartreloader alreeds 'n meer beter Proposiesie..
Auto dispence.. en die feit dat jy sy BEEP kan afsit of sagter stel, daai is 'n groot pluspunt..
Ken nie die RCBS nie, maar oorweeg sterk die Smartreloader... ek en Witpiet "Timeshare" die Lyman...
My half sent..
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Jeagermeister.
Ek het 2 Lyman DPS II skale wat ek een gebruik vir S 365 en die ander een vir S 335.
Die funksies wat jy noem is ook beskikbaar in die Lyman.
Auto Repeat = die skaal gooi elke keer dieselfde gewig as jy die bakkie neersit.
Beeper = jy kan die beep geluid baie sag sit.
Loer maar daar aan die linkerkant van jou Lyman en jy sal sien
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Nee wat ek dink DPSIII is beter hy het ook auto dispense.
Ek het hom ook getoets met my super super akurate diament skaal( Meet in 0.001grein inkrimente met max variasie van 0.004grein) die meeste wat die DPS III uit was oor 50 loads vandat ek hom kalibreer het was 0.3grein en dan het hy 0.2 uit gewys na die beeper. En boys ek het eers die diamantskaal gaan koop oor ek geglo het mens moet op die nommer kryt gooi. Toe het ek maar toetsies gaan doen en as jy die sweet spot geslaan het met jou load kan jy maar met 0.3grein weerskante toe varieer dit maak nie verskil nie. Die DPSIII se beep kan ook gestel word

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Jaco ja soos hulle s? if al else fails read the instructions hehehe
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Was vandag by S&O in daar by Stephan hulle. Ek sien toe daar dat hulle het so skaal vir laai van Hornady. Het iemand dalk kennis van hom??
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Sjoe Jaco,Jaco S wrote: Jeagermeister.
Ek het 2 Lyman DPS II skale wat ek een gebruik vir S 365 en die ander een vir S 335.
Die funksies wat jy noem is ook beskikbaar in die Lyman.
Auto Repeat = die skaal gooi elke keer dieselfde gewig as jy die bakkie neersit.
Beeper = jy kan die beep geluid baie sag sit.
Loer maar daar aan die linkerkant van jou Lyman en jy sal sien
Groetnis
Ek het nou so gou op die internet gekyk, die DPS III het twee sulke ekstra knoppies op die linkerkant van die keypad wat die II nie het nie, en die een is vir Auto repeat..
Maar Witpiet sal vinaand gaan loer..
Groete
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Peet
Ek was ook daar.
Stef gaan hom vir ons toets.
Ek was ook daar.
Stef gaan hom vir ons toets.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
F@k sorry.
Ek was nou so bef@k toe ek die post lees van die skynhuiliges oor die Nikon teleskope dat ek nie mooi gedink het nie.
Myne is die DPS III.
Ek gaan ppk gpu bietjie google en kyk.
Ek was nou so bef@k toe ek die post lees van die skynhuiliges oor die Nikon teleskope dat ek nie mooi gedink het nie.
Myne is die DPS III.
Ek gaan ppk gpu bietjie google en kyk.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
JM
Laaste Lyman DPS III is vandag uit, ek se nie SR is n BETER produk nie, ek dink tog dit kan goed met die Lyman vergelyk word, sal nog bietjie aan die prys kan skaaf, seker so by R 3600 uitkom, en dink dit werk vinniger as die Lyman en MAAK MAKLIKKER SKOON, wat n GROOT plus in my boek is....... Vyftig ladings se gooi kan egter nie vergelyk word met baie dae, en nagte van laai nie, so die tyd sal moet leer......
By the way, die DPS II het nie auto dispence nie....

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
En ek kry ook nie daai d0!$#*se knoppie om die beep sagter te maak nie..........Francois Marais wrote: By the way, die DPS II het nie auto dispence nie....
Mooi loop
Francois
Groete
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Hy kos so $165 in Amerika. Sit nog $100 posgeld en doane by en dis $265 = R1900. Maar die goedkoopste ding word mos die hemel in gejaag. Ek kan nie onthou wanneer laas ek iets plaasliks gekoop het nie. Dis net te duur!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Smartreloader iSD Reloading Powder Scale Dispenser
Ek het nog een van die eerste generasie Lyman 1200's en het hom so bietjie ge modify. Ek het sy biepertjie met prestic toegemaak, en nou is hy baie sagter. Ek het ook sy dispencer se binnekant met "Pratley Putty" uitgel? met n taper na onder sodat hy al die kruit uitstort as jy die deurtjie oop maak, en maak nou baie vinniger leeg en skoon.
Ek het 2 x Lyman powder dispencers wat ek stel om sowat 6 grein onder die verlangde lading te gooi met verskillende kruite, en top dit dan net op met die Lyman. Dit is so vinnig dat ek my moet roer om n punt te seat tussen elke gooi.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... aal004.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... aal002.jpg[/img]