More almal,
Het iemand ondervinding van 'n Stoeger X20 windbuks?
Ek wil 'n "kleinerige" windbuks koop vir my seun (6 jaar oud) en die een is eintlik spot goedkoop maar wil ook nie gemors koop nie.
Sal julle insette waardeer dankie,
Dirk
Stoeger X20
-
stompi
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Feb 19, 2015 8:19 pm
Re: Stoeger X20
Ek het nie self een nie maar alles wat ek van hom gelees het laat my dink jy kan maar koop