Manne, ek het n beesagterkwart (C2 ) as geskenk gekry.
Wil weet of ek die vet (daar is heelwat) kan gebruik in mince, wors en hamburger patties.
Al die vleis gaan opeindig in maalvleis - het 6mm en 8mm plaatjie - watter een sal julle aanbeveel?
Verhouding van so 80 % vleis en 20% vet ?
Is die verhouding reg vir wors?
Hoor graag van julle.
Bees Agterkwart C2 vet vir wors
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Bees Agterkwart C2 vet vir wors
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Bees Agterkwart C2 vet vir wors
Gaan 6mm. Dit kook beter in my opinie. Selfs 4mm werk great. Dit stop makliker. Dit behoort baie goed te werk vir jou maalvleis.
Last edited by Pappabeer on Sat Nov 14, 2015 12:32 pm, edited 1 time in total.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: Bees Agterkwart C2 vet vir wors
Dankie Dewald.
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Bees Agterkwart C2 vet vir wors
Griffel, ek het vroeer vanjaar dit vir eerste keer gebruik in droeewors. Beste nog ooit!!!!
En toe probeer ek dit in my braaiwors met n 30 /70 verhouding. Die 70 was SLEGS wildsvleis. Braai, braai hy nou lekker hoor! In die pan was dit egter hopeloos te veel vet. Ek vind dat hierdie vet meer "olie" het as skaap vetstert vet. So ek sou by jou voorgestelde 20/80 bly. Stem ook saam met no 6 siffie.
En toe probeer ek dit in my braaiwors met n 30 /70 verhouding. Die 70 was SLEGS wildsvleis. Braai, braai hy nou lekker hoor! In die pan was dit egter hopeloos te veel vet. Ek vind dat hierdie vet meer "olie" het as skaap vetstert vet. So ek sou by jou voorgestelde 20/80 bly. Stem ook saam met no 6 siffie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Bees Agterkwart C2 vet vir wors
Hy is beslis meer olierig Tokelos. As ek skaap of brisket gebruik in wors, my ratio is 1:6, gooi ek olyfolie by. Ek het ook die jaar op n Waterbok/Vlakvark mix C2 vet gebruik en hy braai heerlik.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44