Page 1 of 1

Patch Lube

Posted: Wed Nov 18, 2015 12:38 pm
by Griffon
Goeie dag lede

Kan iemand my van hulp wees met 'n resep te verskaf om lube te maak vir rondebal patches

By voorbaat dank

Re: Patch Lube

Posted: Wed Nov 18, 2015 3:33 pm
by WesMerw
Ek het 'n mensel van byewas, varkvet en olyf olie gebruik.
Speel maar met die verhoudings, tussen die byewas en die vet tot hy vir jou werk.
Ek het die olyf olie in die winter bietjie meer gemaak, anders bly daai lube soos 'n baksteen.

Re: Patch Lube

Posted: Fri Nov 20, 2015 7:16 am
by Griffon
Baie dankie waardeer dit

Re: Patch Lube

Posted: Fri Nov 20, 2015 7:40 am
by Askari
WesMerw wrote:Ek het 'n mensel van byewas, varkvet en olyf olie gebruik.
Speel maar met die verhoudings, tussen die byewas en die vet tot hy vir jou werk.
Ek het die olyf olie in die winter bietjie meer gemaak, anders bly daai lube soos 'n baksteen.
Ek gebruik dieselfde resep, hy werk baie mooi!