Hier is dalk n paar manne hier wat sal belangstel in die projek prosess.
Ek is in die prosess om n CZ550 in 270 wat ek vir my 21ste gekry het biekie oor te doen. Die geweer het die laaste tyd maar swak begin skiet en daarom was daar eintlik besluit om dit te verkoop. Maar soos meeste van ons heg ek meer waarde in hom as wat ander beried was om te betaal.
Toe na n biekie gedink is daar besluit dat die geweer n 9.3x62 gaan word.
Hier is hoe die geweer geluk het voor die veranderinge.
Hy het toe n Boyds pepper platinum kolf gekry met n ekstra 1" LOP en n 1" limbsaver recoil pad, om hom biekie meer my size te maak.
EK het intussen n 9.3 magnum sporter loop gekoop by n man hier op die forum, die chamber reamer en gauges is al bestel van Pacific tool and gauge af. So die herloop wag nou op die polisie papierwerk.
Ek het besluit dat ek n swart "forend" en "grip cap" op die kolf wou sit. Ek het n blok afrika swarthout aan die hande gekry en so lyk my werk sover. Dit is makliker gese as gedaan om n schnabel "forend" to probeer maak met basiese hand gereedskap.
Ek beplan die naweek om die kolf klaar te maak. Dan sal ek weer n foto of twee hier post
9.3x62 Projek
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
9.3x62 Projek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by NJ_v_N on Wed Dec 09, 2015 1:02 pm, edited 1 time in total.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: 9.3x62 Projek
Blykbaar moet gaan opswot hoe om photos in die regte plek te plaas ook.
- Nou lê hulle waar hulle hoort
- Nou lê hulle waar hulle hoort
Last edited by NJ_v_N on Wed Dec 09, 2015 1:04 pm, edited 1 time in total.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
9.3x62 Projek
Shaping klaar gedoen, geskuur top op 800 grit.
Het besluit om vir tyd en wyl net met was te finish, sou ek nog iets wil verander.
Het ook push button sling swivels in gesit
Het besluit om vir tyd en wyl net met was te finish, sou ek nog iets wil verander.
Het ook push button sling swivels in gesit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 9.3x62 Projek
hoe gaan dit hier met die bou?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.