Case length Trimmer
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Case length Trimmer
In my soeke na 'n doppie lengte snyer wat die dop 100% reguit oplyn het ek by die benchrest manne gaan kers opsteek. Dit is vir my belangrik dat die snyer indeks vanaf die agterkant van die dop (kop) na die bek. Die sny moet dan ook 100% herhaalbaar wees. Ek het op Wilson se snyer besluit en op interresante produkte afgekom in die proses. Hieronder 'n paar fotos.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Francoisv on Mon Jan 18, 2016 6:20 pm, edited 2 times in total.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Case length Trimmer
Ek kon die Wilson plaaslik opspoor, maar moet die case-holder vanaf Sinclair/Brownells af laat kom teen U$16.80 posgeld ingesluit. Die stand het ek self gemaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Francoisv on Mon Jan 18, 2016 6:21 pm, edited 1 time in total.
Francois Vogel
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Case length Trimmer
Baie Netjie Francois,
Daai dop kan mos nou nooit beweeg nie.
Daai dop kan mos nou nooit beweeg nie.
"Failure is NOT an Option"
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Case length Trimmer
Wraggies goeie werk.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Case length Trimmer
Daai is baie oulik.
Ek het laas week my Sudami Case trimmer gekry en hy hardloop deur die doppe! Ek het almal gemeet en hulle is presies dieselfde en "true" gesny.
Wragties 'n wonderlike plaaslike produk hier uit Centurion uit.
Ek het laas week my Sudami Case trimmer gekry en hy hardloop deur die doppe! Ek het almal gemeet en hulle is presies dieselfde en "true" gesny.
Wragties 'n wonderlike plaaslike produk hier uit Centurion uit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Case length Trimmer
ja nee daai sudami trimmer loop soos stroop.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Case length Trimmer
Werk die Sudami met neck sizing ook? Of net full length sizing?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Case length Trimmer
Werk met beide.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Case length Trimmer
Ek het ook 'n Wilson. Werk baie mooi.Francoisv wrote:Ek kon die Wilson plaaslik opspoor, maar moet die case-holder vanaf Sinclair/Brownells af laat kom teen U$16.80 posgeld ingesluit. Die stand het ek self gemaak.
Kan iemand nie daardie case holder vir jou op 'n draaibank sny nie? Dit sal darem baie goedkoper wees as die een uit die VSA...
Het myne by S&O Stellenbosch gekoop. Jy seker hulle het nie?
Mooiloop!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Case length Trimmer
Hein
Hulle het 'n paat kalibers maar nie 308. Ek het met 'n masjienis/gunsmith gepraat, mar kon nie ooreenkom op beter prys. Die dag dat ek 'n draaibankie gaan koop is nie ver....
Hulle het 'n paat kalibers maar nie 308. Ek het met 'n masjienis/gunsmith gepraat, mar kon nie ooreenkom op beter prys. Die dag dat ek 'n draaibankie gaan koop is nie ver....
Francois Vogel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Case length Trimmer
Gesels met Marco hier op Jaracal manne. Hy verstaan van.Francoisv wrote:Hein
Hulle het 'n paat kalibers maar nie 308. Ek het met 'n masjienis/gunsmith gepraat, mar kon nie ooreenkom op beter prys. Die dag dat ek 'n draaibankie gaan koop is nie ver....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Case length Trimmer
Daai ou probeer jou rook... Die metaal kan maar sag wees - Hy moet net die dop ondersteun... Seker daarvan hier is 'n paar ouens op die forum wat so 'n joppie lag lag kan doen.Francoisv wrote:Hein
Hulle het 'n paat kalibers maar nie 308. Ek het met 'n masjienis/gunsmith gepraat, mar kon nie ooreenkom op beter prys. Die dag dat ek 'n draaibankie gaan koop is nie ver....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Case length Trimmer
Ek sny 243, 308 en 8x60Mauser doppe met dieselfde case holder. Daar pas 'n klomp kalibers in dieslfde holder. S&O het seker nie so een waarin die genoemde klomp pas nie?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Case length Trimmer
Hein
Ja die manne hier in die dorp sien jou kom...Die caseholders is reeds oppad. Sit bietjie vas in Chicago. Hoop om dit gou te kry.
Ek dink nie dit sal te moeilik wees om die ding te maak nie. Die binnekant sal met 'n reamer gesny moet word om die taper te kry.

Last edited by Francoisv on Tue Jan 19, 2016 7:29 pm, edited 1 time in total.
Francois Vogel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Case length Trimmer
Haan(Hein) het nou vir my 'n Wilson caseholder ingebring saam met sy laaste bestelling. Dalk 'n opsie. Ander as jy net enige ander caseholde by S&O kan kry, kan 'n geweersmid dit nie net vir jou uitream met kamer reamer nie? Of kos dit te veel?
Jannie Welman
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Case length Trimmer
JTMJTM wrote:Haan(Hein) het nou vir my 'n Wilson caseholder ingebring saam met sy laaste bestelling. Dalk 'n opsie. Ander as jy net enige ander caseholde by S&O kan kry, kan 'n geweersmid dit nie net vir jou uitream met kamer reamer nie? Of kos dit te veel?
ek het vergeet van Haan!
Daai hele kontrapsie van Wilson saam met sy caseholder werk op R3000 ($180) uit. R1500 by SO betaal vir die trimmer met micrometer, stand gemaak en die caseholder gaan my so R300 kos.
Die $180 sluit posgeld uit wat heelwaarskynlik 'n addisionele $30 sou by wees.
Francois Vogel