Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post Reply
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post by Diesel Dog »

Tikka T3 6.5x55 met IOR teleskoop

http://oi67.tinypic.com/2hqqjhi.jpg

http://oi65.tinypic.com/344rzgy.jpg


IOR 4-28x50 Recon met 40 mm buis en Rusan ringe



http://i67.tinypic.com/j609pt.jpg

Hierdie groep is geskiet op 380m 5mph links na regs wind, Tikka T3 Sporter gelaai met 140 gr Berger VLD jag @ 2620 fps,teleskoop IOR 4-28x50 recon met 40 mm buis.

http://i66.tinypic.com/34ef90x.jpg


Dit is 'n SA Jagters 300m teiken geskiet met dieselfde combo maar met 123gr Lapua scenars @ 2850 fps.




http://i68.tinypic.com/2ymagrm.jpg



Koel toets, 123 gr Lapua scenar, nie geskik vir sagte wild op hierdie lae snelhede. Skoot op 350 m net agter die skouer (vleis saver), potlood deur met kaliber grootte wond kanaal .Die ram het gereageer op die skoot deur voorbeen op te trek , 100m hardloop oor 'n lig lyn, ek het gehardloop na die rant en uit asem 'n opvolg skoot geskiet (nek skoot ) die koeël tref hoog op die kakebeen .Die ram was dood teen die tyd wat ek dit bereik het.Geweer is toegerus met Nightforce NXS vir hierdie toets. Die geweer, kaliber en teleskoop kombinasie was n plesier om te skiet van dag een, ek het nog nie 'n koeël wat nie sub moa skiet gevind nie, is ek heeltemal seker dat dit sub moa sal skiet as dit gelaai word met 'n Jack Russell droll.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post by Jaco v Zyl »

Hallo diesel dog
Baie netjies,lyk sommer baie spoggerig.
Ek vir jou n pm gestuur.
Groete
Jaco
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post by Vlakvark Soldaat »

Lyk awesome! Kan nie wag my .25-06 se bene op sulke afstande te gaan rek nie... Het ook n NXS op.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post by Diesel Dog »

2506 Ruger target 100gr smk . Twee skote links onder 538m,twee regs bo 750m
Die geweer het eers begin skiet na ek sy skoonmaak stok gebreek het( copper equilibrium )




http://oi68.tinypic.com/16qtmc.jpg
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Tikka T3 Sporter 6.5x55 met IOR teleskoop

Post by GVC86 »

Diesel Dog wrote:2506 Ruger target 100gr smk . Twee skote links onder 538m,twee regs bo 750m
Die geweer het eers begin skiet na ek sy skoonmaak stok gebreek het( copper equilibrium )




http://oi68.tinypic.com/16qtmc.jpg
Lekker man,

Ek glo ook in ou Rex se copper equilibrium.
Post Reply