Jagplek beskikbaar 80km Suid van Kimberley

Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Jagplek beskikbaar 80km Suid van Kimberley

Post by junglejulian »

.
Last edited by junglejulian on Mon Feb 29, 2016 7:08 pm, edited 3 times in total.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jagplek beskikbaar 50km Suid van Kimberley

Post by Stefan764 »

Hallo Julian

Kan jy dalk laat weet hoe n trofee dier geklassifiseer word en wie doen dit? Voor of na die skoot geloop het?

Thanks
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Jagplek beskikbaar 50km Suid van Kimberley

Post by junglejulian »

Stefan die jagter self verantwoordlik vir die bepaling maar daar sal duidelik riglyne gegee word.Die gidse weet watse tipe bokke geskiet kan word.ek gaan die naweek plaas toe dan sal ek probeer n minimum duimmaat by elke spesie sit om as trofee geklasifiseer te word.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jagplek beskikbaar 50km Suid van Kimberley

Post by Stefan764 »

Dankie Julian
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Jagplek beskikbaar 80km Suid van Kimberley

Post by junglejulian »

Dankie aan almal.Daar is nog n paar beperkte jagdatums oor.Ek stuur die week die finale reelings aan almal wat geboek het.

Mooi loop
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Jagplek beskikbaar 80km Suid van Kimberley

Post by junglejulian »

Dankie manne al die jagdatums is geneem.Die eerste groep manne skiet die naweek al.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3605
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Jagplek beskikbaar 80km Suid van Kimberley

Post by Fanta300 »

Kan nie wag nie. Sien DV Donderdag ;D
SWB op my lys.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply