Naand Kêrels,
Soos die opskrif sê is ek opsoek na 6mm Berger Classic hunters 95gr. Ek het nog so 150 maar ek het besluit dis die koel vir my geweer.
Ek het 200 87gr V-MAX e wat ek sal ruil (sal 'n verskil inbetaal sou onderhandelinge daai pad stap) . Ek sal ook die V-MAX e verkoop teen R520 per pak, maar 'n ruil transaksie sal darem eerste prys wees.
Groete
Jacques Theron
6mm Berger Classic Hunter 95gr gesoek/ sal V-MAXe ruil
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
