Page 1 of 1
Jagplek Aberdeen
Posted: Tue Feb 09, 2016 3:02 pm
by tokjak
Nog paar plekke beskikbaar,
vriespoort@gmail.com
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Sat Apr 23, 2016 3:53 pm
by henka
Goeie middag het jy nog plek oop??
Sent from my S50
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Sun Apr 24, 2016 10:25 am
by iceman1982
Hi Tokjak,
Is dit vir biltong of trofee jag?
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Wed Jun 01, 2016 7:46 pm
by tokjak
Aberdeen.... 2. Naweke in Julie beskikbaar, kudu en springbok(voorsit jag) , mail my by
vriespoort@gmail.com
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:01 am
by Clement
Hi. As daar nog jag geleenthede is vir 2017 stuur asb informasie na
clement@eyabantupe.co.za
Dankie
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:45 am
by joe rocket
Ja daar is maar nie vir jou nie, aangesien jy nie jouself voorgesteI het nie. Dis nie n wham bam, kom soek gou n jag, thank you mam forum nie.
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:08 am
by Johan L
Hallo Tokjak,
ek hoor gister op die radio hoe die manne daar sukkel met die droogte in die Oos Kaap. Ons jag jaarliks daar by Kenridge en dit lyk nie goed nie volgens die boer daar. Dit klink ook of daar dalk n jagverbod gaan kom en nou is ons ook bekommerd dat ons jag gaan platval. Wat hoor jy?
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Fri Feb 03, 2017 12:13 am
by tokjak
Dit wat ek hoor is jag selfde as laasjaar
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Fri Feb 03, 2017 12:16 am
by tokjak
Jis Joe ....Help net die man mooi reg .....Nie sy kop afbyt nie ......Clement ,gaan stel jouself net voor by nuwe lede .....groete
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Fri Feb 03, 2017 7:40 am
by Jurgen Visser
Re: Jagplek Aberdeen
Posted: Thu Mar 16, 2017 11:03 pm
by nwbouwer
Goeie naand.
Kan ek vra vir die details asb wil graag my stief pa vat vir n lekker jag trippie. Eks van JHB maar my ouers bly in Jansenville self op n wildsplaas mar hulle wil nie skiet die jaar nie laasjaar was baie geskiet.
Ekt n 270 en stief pa n 30-06. Dis ook my eerste keer op die site maar nie my laaste nie verseker...
Baie dankie
Email is
nwbouwer@gmail.com