bipods
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
bipods
https://www.youtube.com/watch?v=_v-WkipfKzo
https://www.youtube.com/watch?v=sCesBiPoSS8
Ek het toe n Atlas bipod gekoop, en sowaar die internet is toe reg die slag. Die Atlas is duurder as wat ek wou betaal maar nou dat ek dit gebruik, moet ek erken hy is "beter" as die Harris.
....en as jy n vrou het wat ook skiet, moet jy onhou om die ding weg te steek... anders koop jy 2!
Ek kon n Atlas gekoop kry by man wat Bisley F klas skiet.... hy is die invoerder, en Phillip is n geweer "nut". Bel of sms hom gerus 082 853 8201

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: bipods
Watse model is dit?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: bipods
Wat prys die atlas nou? Ek soek n 6-9 of iets vir die 25-06.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: bipods
So 5k... hangaf wat jy by vat... picatiny rail mounts.Vlakvark Soldaat wrote:Wat prys die atlas nou? Ek soek n 6-9 of iets vir die 25-06.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: bipods
En waar koop ons dit?
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: bipods
Ek was Vrydag by Legally Armed in Stellenbosch en hulle verkoop blykbaar ook die Atlas bipods.
Dan verkoop Hailstorm en Matoska Tactical ook die bipods.
Dan verkoop Hailstorm en Matoska Tactical ook die bipods.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: bipods
Ja... ek het sy cell no. by gesit bo.Nico Harris wrote:Phillip fourie?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: bipods
Oom Phillip is betrokke by Matoska tactical.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm