Hallo almal hier!
Net 'n vraag... My broer wil graag weet watter tipe film op die spotlight kom sodat jy 'n roofdier net met die nagsig verkyker kan waarneem. Die lig is nie met die oog sigbaar nie, maar voorwerpe kan wel met nagsig gesien word? Hy praat van "infrarooi", maar ek weet nie of dit die korrekte term is nie.
Die film word blykbaar op die buitekant van die lig se lens geplak - en filter die sigbare lig uit? Watse materiaal is dit - en waar kan dit gekoop word?
Hoor graag!
Mooiloop!
Ligfilter met nagsig verkyker?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ligfilter met nagsig verkyker?
Lightforce maak iR filters. +-R1200 vir 'n 170mm filter.
Goed, beter, 6millimeter!

