Toe kom die plan in my kop. Kostes is minder as R200 (blikkie spray verf was R100)
Het 2 "telescopic painting sticks" gekoop, en 2 x 12mm hout stokkies.
Hy is baie stabiel en lig. In die staan posisie laat hy tog n bietjie beweging toe, om op die teiken te kom (pote flex so effens).
Jy kan hom in drie posisies gebruik; staan, hurk en platsit. Hy sal nou nie werk vir lê posisie nie.
Ek moet nog net verbeter op die tou na die oopvou stokkies toe.
Kommentaar is welkom.
Julle mag hom "copy"
Verskoon swak kwaliteit van fotos.


