Hallo manne
Ek is ernstig op soek na raad om molle uit te roei. Hulle het oornag ingetrek in tuin en hulle werk vinniger as n backacter. Asseblief enige raad sal welkom wees.
Dankie
Ben.
raad vir molle
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: raad vir molle
Daar waar hy sy hoop uitstoot, druk 'n lee bier/coke bottel in...die tuit so entjie bo die grond
Soos die wind oor die paar bottels beweeg, so maak die bottels mos 'n fluitgeluid wat vibreer...
Molle trek dan gou-gou hoor ek
Soos die wind oor die paar bottels beweeg, so maak die bottels mos 'n fluitgeluid wat vibreer...
Molle trek dan gou-gou hoor ek
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: raad vir molle
Phostoxin tablette is dodelik vir molle..... wel meeste goed.
Werk baie goed maar wees asb versigtig.
Grawe molshoop oop totdat jy die tonnel kry gooi Phostoxin tablette lekker diep stop gat met n stuk koerant papier en maak gat ordentlik weer toe.
Gebruik gesigmasker en rubber handskoene.
Iets wat ek gehoor het wat dalk kan werk as jy hulle nie wil dooi nie maak die gat oop en pee daar in, Hulle trek klaar blyklik vinnig........

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: raad vir molle
Ben (Thys)
JY het mos 'n baie lekker jakkalsjag voertuig. Trek hom op jou gras , steek 'n vuurtjie aan en gooi 'n koue een in. Dan kan jy mos terugsit en jouself gate uit geniet.
Groetnis
JY het mos 'n baie lekker jakkalsjag voertuig. Trek hom op jou gras , steek 'n vuurtjie aan en gooi 'n koue een in. Dan kan jy mos terugsit en jouself gate uit geniet.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
bullseye
Re: raad vir molle
BAIE DANKIE VIR JULLE RAAD EK SAL PROBEER. JACO JOU RAAD IS TE INGEWIKKELD.
GROETE
BEN.
GROETE
BEN.