single vs two stage snellers?

Post Reply
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

single vs two stage snellers?

Post by vbd »

Wil graag vir my RSA aksie 'n ware "match" sneller opsit, maar ek krap bietjie kop oor wat om te gebruik. Kan 'n jewell opsit met modifikasies aan die aksie of die davies two stage f-class sneller wat direk oppas.

By ons is two stage snellers minder gewild, maar in VSA is dit meer die norm.

Wat sal julle aanbeveel?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Frikkie Coetzee »

Ek het van Adam Davies se snellers. Ek het die F klas 2 klawer op my Tombi. Die voortrek is iets om aan gewoond te raak as jy begin maar is baie lig en nie steurend nie. Sy single lever sneller kan nie so lig soos n Jewell stel nie. Dis meer n jag sneller. Ek het een van hulle gehad vir n rukkie. N vriend het hom nou op sy RSA. My ander kompetisie gewere het weer Jewell snellers. Hulle is tegnies nie single lever nie maar voel dieselfde as een.

Eerlik waar die Jewell is die kroonpunt van snellers maar n Davies sal jou nie laat wens vir een nie.

Ek sal kyk na koste en van daar af besluit.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Apie »

Ek het n Davies F klas 2 stage op my RSA
Onthou net dat die kolf en snellerbeul aan gewerk moet word om hom te pas.

Vir my werk hy baie gaaf!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by alecjohnson »

So van snellers gepraat, cz 550 snellers is single stage, maar druk daai bogger vorentoe en jy het 'n baie lige/haar sneller,
ek moes erg gewoond raak daaraan!

so my sneller is swaar gestel maar as ek reg is vir die skoot druk ek die sneller vorentoe dan dink jy die skoot af!

enige ander kompetisie snellers met daai funksie of is dit deur die bank soos my ex remington se jewl sneller?

as dit toegeweid 'n kompetisie geweer sal wees sal ek 'n 2 stage aanbeveel, (in my persoonlike opinie weet jy beter wanneer die skoot gaan loop)
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Baasvark »

alecjohnson wrote:So van snellers gepraat, cz 550 snellers is single stage, maar druk daai bogger vorentoe en jy het 'n baie lige/haar sneller,

Toe ek my .375 koop was sy sneller ook so.
Probleem was soms as jy hom voorentoe druk (vir die haarsneller) het die skoot soms nie afgegaan as jy die sneller trek!

Een dag toe hy weer so maak, maak ek die slot weer oop en toe (met die doel om die haarsneller te "ontkoppel"). Toe ek die slot toemaak gaam die skoot af!

Gelukkig was ek op my eie baan op die plaas en al skade was 'n beskadigde raam en 'n vuil, onbruikbare onderbroek!!!!!

Ek het onmiddelik die haarsneller weggestel en nog nooit weer moeilikheid gehad nie. Loop nou soos stroop!

Wonder hoe het hulle hom getoets by die fabriek!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by alecjohnson »

Baasvark wrote:

Huh?!

Dis nou interesant... my 375 het dit ook gedoen (gelukkig in my huis sonder ammo) ek het ook my 375 se haarsneller funksie weggestel en n snellerskoen op gesit. N 375 het nie haarsneller nodig nie :)

Maar ek het ook nog nooit n probleem met die 243 sin gehad nie! 375 is n 2013 model en 243 n 1994 model...

Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Baasvark »

alecjohnson wrote:

Myne ook in 2013 gekoop......

7x64 was okk 'n cz. Sy sneller het mooi gewerk! Intussen in 'n nuwe kolf,loop en sneller opgesit so hy kwalifiseer nie meer as 'n cz nie...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by savage(P Coetzer) »

My cz se haar sneller het my n chrony gekos toe hy ook so gemaak het
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Mellies »

savage(P Coetzer) wrote:My cz se haar sneller het my n chrony gekos toe hy ook so gemaak het
Dink jyt geflinch nou kry die arme cz trigger die skuld?? ++>:

Met n vleisie...
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: single vs two stage snellers?

Post by vbd »

Dankie vir julle antwoorde.

Frikkie wat het die davies gekos en hoe lank terug ongeveer? Sien 'n jewell hvr by s&o kos nou 3500 en dan moet mens nog die werk ook laat doen. Ek is net altyd bang so 'n ombouing gaan skeef en dan sit ek met my aksie in my ....

Ek ken ook nie 2 stage snellers nie, maar ek glo mens raak hom gou gewoond.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Frikkie Coetzee »

Die davies was voor die rand sy gat gesien het so 2500 geland. Dit was so twee jaar gelede omtrent wat ek die laaste een ingebring het.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Apie »

4 maande terug het ek R3300 betaal by n vriend

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: single vs two stage snellers?

Post by Smitstertjies »

Ek het al my CZ's se haarsnellers gedeaktiveer. Gewone sneller breek op 2.5pond.

Ek verkies egter 2 stage sneller vir skyfskiet, en single stage vir jag.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: single vs two stage snellers?

Post by vbd »

Frikkie hoe lank sal jy se is die eerste fase op daai sneller bv 3mm en is daar 'n definitiewe stop voor die breek?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: single vs two stage snellers?

Post by Frikkie Coetzee »

Nee hel. Ek weet nie. Sal geweer in hand moet he om te kan antwoord
Post Reply