Middag manne,
Ek het hulp nodig met die koop van matryse. Wat maak die 308 Winchester Redding Type S Match Neck Die Set (R2,950.00) beter as die 308 Winchester Redding De Lux Die Set (R1,220.00)??
Soos ek verstaan het die Type S die micrometer op wat 'nice' is....wat nog? Vir R1,730.00 verskil?
Maak my slim asb voor ek verkeerd koop. Ek maak gebruik van n RCBS Rockchucker Single Stage Press.
Dankie byvoorbaat,
JP
308 Redding Matryse ('Dies')
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
308 Redding Matryse ('Dies')
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
Die type s moet jy nog 'n bushing van die regte grootte ook aankoop wat R300 kos. Die bush is lekker want jy kan jou neck tension beheer en jy kan die expander button uithaal wat in teorie die doppie se nek effens kan skeeftrek. As jy net wil jag kry die De Lux. Die ander is meer vir "fyn" skiet. Die micrometer is iets waarsonder ek nie wil klaarkom nie maar weereens as jy net jag op algemene afstande maak dit nie 'n groot verskil nie. Ek hoop dit help
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
Ai Fritz, jy gee my slegte nuus man...
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
Hendrik van Rensburg het dit duidelik aan my gestel dat jy geen verskil gaan kry as jou geweer 'n standaard kamer, soos van die rak af, het nie. As jy regtig iets ekstra wil doen, kan jy daai micrometer los koop by Safari & Outdoor en op die seating die sit.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
JP ek het vergeet. Die competition seater het ook 'n "sleeve" wat jou dop belyn met die koeël tydens die seating proses. Dis die feite en jy kan jou eie besluit maak. Maar as ek jy was het ek die De Lux stel gekoop en sal dit dan net weer verkoop as jy regtig na gelang van tyd voel jou matryse benadeel die akkuraatheidspotensiaal van jou geweer/teleskoop/skietvermoë vir die betrokke aanwending. Jammer vir die lomp woordeJPL wrote:Middag manne,
Soos ek verstaan het die Type S die micrometer op wat 'nice' is....wat nog? Vir R1,730.00 verskil?
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
Fritz,
Dankie man, ek dink ek gaan maar die Delux kry of dalk net RCBS... Soos jy sê, later kyk na iets anders.
Groete,
JP
Dankie man, ek dink ek gaan maar die Delux kry of dalk net RCBS... Soos jy sê, later kyk na iets anders.
Groete,
JP
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: 308 Redding Matryse ('Dies')
JPL hoe haastig is jy.Ek het dalk vir jou 308 Redding Type S match neck dies binnekort teen goeie prys?Bel my op 072 918 8404.Dankie