Knaldemper kamers

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
Damalu
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon May 06, 2013 3:09 pm

Knaldemper kamers

Post by Damalu »

Ons bou self knaldempers vir ons .22's hier in die Vaaldriehoek.
My vraag is die volgende: Sou dit meer effektief wees om minder groter kamers of meer kleiner kames in n knaldemper te sit.

My kop sê die groter kalibers soek eerder groot kamers. En die kleintjies meer baffels.

Ek hoop die slim manne deel hul kennis.
Dankie manne

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ek se nie ons moet al die onnosel mense vrek maak nie, maar kom ons haal al die waarskuwings etikete af en kyk wat gebeur.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Knaldemper kamers

Post by henning »

Damalu wrote:Ons bou self knaldempers vir ons .22's hier in die Vaaldriehoek.
My vraag is die volgende: Sou dit meer effektief wees om minder groter kamers of meer kleiner kames in n knaldemper te sit.

My kop sê die groter kalibers soek eerder groot kamers. En die kleintjies meer baffels.

Ek hoop die slim manne deel hul kennis.
Dankie manne

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ouboet, as julle die dempers bou moet julle mos die experts wees.
Hoe nou met vra vir ons.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by Geno »

henning wrote:
Damalu wrote:Ons bou self knaldempers vir ons .22's hier in die Vaaldriehoek.
My vraag is die volgende: Sou dit meer effektief wees om minder groter kamers of meer kleiner kames in n knaldemper te sit.

My kop sê die groter kalibers soek eerder groot kamers. En die kleintjies meer baffels.

Ek hoop die slim manne deel hul kennis.
Dankie manne

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ouboet, as julle die dempers bou moet julle mos die experts wees.
Hoe nou met vra vir ons.

Groete
Henning
Die man wil sy eie demper bou. Hy het nêrens genoem dat hy 'n expert is nie.

So goed ek sê vir jou jy moet die expert op Savage aksies wees omrede jy een het, en nie hier vra wat die verskil tussen hulle is nie.

Ons hanteer mos nie newbies op ons forum so nie?

Terug by die onderwerp.
Ek dink nie jy sal n groot verskil sien op 'n .22 nie.
4 kamers met die eerste een rondom 50mm en die ander 3 op rondom 22mm behoort goed te werk.

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by DMLubbe »

Ek is met jou. Maar soos dit gaan met n "Google engineer" wil.ons mos nou begin kyk na die groter gewere.
En dis mos n lekker 'mental exercise'

Of is ons die engiste ouens wat net gunne praat as ons drink. En hoe later hoe slimmer :)

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Howa 30-06
BRNO .22
marco

Re: Knaldemper kamers

Post by marco »

Damalu wrote:Ons bou self knaldempers vir ons .22's hier in die Vaaldriehoek.
My vraag is die volgende: Sou dit meer effektief wees om minder groter kamers of meer kleiner kames in n knaldemper te sit.

My kop sê die groter kalibers soek eerder groot kamers. En die kleintjies meer baffels.

Ek hoop die slim manne deel hul kennis.
Dankie manne

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Hi Damalu
Hiers fotos van my eie ontwerp wat baie goed werk ek en een of twee manne op die forum wat ek voor gemaak het is sover tevrede met hom.. hy maak maklik skoon en dis iets veral met .22 dempers wat baie noodsaaklik is.. gee dit n try... ;)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by alecjohnson »

Ek het vir my .22 'n KD ontwerp met 8 kamers elk apart, ek kan rondspeel met hulle soos ek wil. mees effektief (balans en demping) een lang(70mm) kamer en 3 50mm kamers radius is so 1.8cm as ek vinnig moet dink
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Knaldemper kamers

Post by henning »

Geno wrote:
henning wrote:
Damalu wrote:Ons bou self knaldempers vir ons .22's hier in die Vaaldriehoek.
My vraag is die volgende: Sou dit meer effektief wees om minder groter kamers of meer kleiner kames in n knaldemper te sit.

My kop sê die groter kalibers soek eerder groot kamers. En die kleintjies meer baffels.

Ek hoop die slim manne deel hul kennis.
Dankie manne

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ouboet, as julle die dempers bou moet julle mos die experts wees.
Hoe nou met vra vir ons.

Groete
Henning
Die man wil sy eie demper bou. Hy het nêrens genoem dat hy 'n expert is nie.

So goed ek sê vir jou jy moet die expert op Savage aksies wees omrede jy een het, en nie hier vra wat die verskil tussen hulle is nie.

Ons hanteer mos nie newbies op ons forum so nie?

Terug by die onderwerp.
Ek dink nie jy sal n groot verskil sien op 'n .22 nie.
4 kamers met die eerste een rondom 50mm en die ander 3 op rondom 22mm behoort goed te werk.

Groete
Geno jy is reg, ek vra die man om verskoning. Het nie
bedoel om naar met hom te wees nie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by tripodmvr »

Henning, respekte van my af. Dit vat 'n man om te erken as hy fouteer. Dit is nie net vroue wat soms PMS het nie!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by DMLubbe »

Ooo ok. Hennig ek het gedog jy grap saam. Ek het dit glad nie sleg op geneem nie. Verskoning is nie nodig nie maar heel hartig aanvaar.

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Howa 30-06
BRNO .22
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by tripodmvr »

alecjohnson wrote:Ek het vir my .22 'n KD ontwerp met 8 kamers elk apart, ek kan rondspeel met hulle soos ek wil. mees effektief (balans en demping) een lang(70mm) kamer en 3 50mm kamers radius is so 1.8cm as ek vinnig moet dink
Die demper wat ek gekoop het is soortgelyk opgestel - groot kamer voor en dan kleiner afskortings.

Marco, word die gedeelte getoon binne die aanliggende pyp geplaas?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
marco

Re: Knaldemper kamers

Post by marco »

tripodmvr wrote:
alecjohnson wrote:Ek het vir my .22 'n KD ontwerp met 8 kamers elk apart, ek kan rondspeel met hulle soos ek wil. mees effektief (balans en demping) een lang(70mm) kamer en 3 50mm kamers radius is so 1.8cm as ek vinnig moet dink
Die demper wat ek gekoop het is soortgelyk opgestel - groot kamer voor en dan kleiner afskortings.

Marco, word die gedeelte getoon binne die aanliggende pyp geplaas?
Yes oom hy skroef in die swart pyp in... Dis n "mono corr" ontwerp daai... die tuiper vlak wys na die loop se kroon toe.. hy gooi die aankomende gas weg van die punt af en dan word die gas verder vertraag deur die gate wat dwars geboor is met die punt se beweeging... hoop dit maak sin... maar hy werk mooi...
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by DMLubbe »

So lyk hulle//uploads.tapatalk-cdn.com/20160528/f7f1d6ec6e95e0adf76471ab3f707e57.jpg

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Howa 30-06
BRNO .22
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by alecjohnson »

DMLubbe wrote:So lyk hulle//uploads.tapatalk-cdn.com/20160528/f7f1d6ec6e95e0adf76471ab3f707e57.jpg

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk

lyk goed, maar vi size is daai 'n 20 of 30 pak? ;D
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by DMLubbe »

4 chambers uit ptfe gedraai.

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Howa 30-06
BRNO .22
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by alecjohnson »

DMLubbe wrote:4 chambers uit ptfe gedraai.

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ek ken PTFE as swartpyp? Is dit wat jy gebruik het? Is dit regied genoeg??

Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Knaldemper kamers

Post by DMLubbe »

Hierdie is billets PTFE. Onthou hulle formuleer dit om verskillende eienskappe te hê die wat ek gebruik is spesifiek hitte 'resistant'

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Howa 30-06
BRNO .22
Post Reply