Kalahari jag .....waar en by wie?

Post Reply
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Kalahari jag .....waar en by wie?

Post by muishond »

Goeie more

Is daar iemand wat my kan help met jag plek in die rooi duin van die Kalahari ?
Ek wil graag n trofee gemsbok skiet asook n paar springbokke vir biltong. Is nie nodig vir luukse verblyf nie.... n boer se plaas sal idiaal wees en die plaas hoef nie net wild op te hê nie. Ek weet daar is vee boere wat baie mooi wild ook het.
Dié jag sal eers volgende jaar nodig wees, indien moontlik.

As iemand n kontak het kan julle my n PM stuur asb.

Groete
Post Reply