Musgrave 243 Mod 90 26" Twist?

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
janzwiegers
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jun 16, 2016 11:25 pm

Musgrave 243 Mod 90 26" Twist?

Post by janzwiegers »

Hallo Musgrave experts

Het die geweer van nuuts af.
My pa het dit jare terug vir my nog by ou Ben Musgrave gekoop.
Maar die geweer het nog altyd swak gegroep.
So is nou op 'n mission om die beste uit kom te kry.
Hy is nou al gepak en die kroon gesny deur die ex Musgrave ouens by S&O.

Het sy twist gemeet, maar ek meet elke keer rondom 280 mm.
Kan dit reg wees?
Dit lyk dit iets soos 'n 1/11.
Watter patroon sal goed pas by so 'n twist en 'n 26" loop?
Het iemand dalk ook so 'n geweer?

Groete
.22 LR Winchester Model 69A
.243 Musgrave Model 90
.270 Sako
ZS1JHZ
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Musgrave 243 Mod 90 26" Twist?

Post by tripodmvr »

Skiet 90gr en ligter en jy behoort nie 'n probleem te he nie. Dit is meer as genoeg om blesbokgrootte wild te dood.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
janzwiegers
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jun 16, 2016 11:25 pm

Re: Musgrave 243 Mod 90 26" Twist?

Post by janzwiegers »

tripodmvr wrote:Skiet 90gr en ligter en jy behoort nie 'n probleem te he nie. Dit is meer as genoeg om blesbokgrootte wild te dood.
Dankie.
Ja 90gr gaan ver!
Hulle skiet ook bitter lekker.
Dit sal 99.9% Sprinkbok wees en die odd Gemsbok wees.
Het al met 90gr Gemsbok geskiet.
.22 LR Winchester Model 69A
.243 Musgrave Model 90
.270 Sako
ZS1JHZ
Post Reply