Hulp met annealing masjien bou....

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

Dagse manne,

Ek het asb so bietjie hulp nodig.

Ek is besig om my eie annealing masjien te bou. Ek het vandag n vrieskas fan gekry wat so 1300 rpm hardloop, ek gaan gou môre n "speed controller" koop om die spoed af te bring na so 20 rpm toe.(hoop maar dit werk)

My groot probleem is die volgende:

Ek kort n electric motor pulley en klein timing belt. Soos die foto aangeheg.

Julle weet nie dalk waar kan ek so ietsie kry nie?

Ek beoog om so n eindproduk te hê...
https://www.youtube.com/watch?v=e862MYQUj-Q

Groete,

Hennie Oelofse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by PWV »

Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou:

https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMg

Of nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

PWV wrote:Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou:

https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMg

Of nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
Baie dankie... ek gaan hom try...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Philip J »

PWV wrote:Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou:

https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMg

Of nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
Ek weet skaak nou MAAR.......

Ek is doodseker, dis NET op Jaracal wat mens so iets sal sien. Baie mooi gebaar, oom PW ;D
Veral gegewe dat dit julle besigheid is.
Groetnis
Philip
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

PWV wrote:Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou:

https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMg

Of nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
Hoeveel sal jy my vra vir een van jou anneal masjiene, en kan jy dalk vir my wys hoe lyk hy?
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by PWV »

Hennie Oelofse wrote:

Hennie, die een wat jy op You Tube gesien het, is die een wat ons bou. Hy kos R1600.00.
As jy verder belangstel, e-pos my by: pwvorster@vodamail.co.za.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by pietbak »

En hy werk soos 'n droom.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

PWV wrote:
Hennie Oelofse wrote:
PWV wrote:Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou:

https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMg

Of nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
Hoeveel sal jy my vra vir een van jou anneal masjiene, en kan jy dalk vir my wys hoe lyk hy?
Hennie, die een wat jy op You Tube gesien het, is die een wat ons bou. Hy kos R1600.00.
As jy verder belangstel, e-pos my by: pwvorster@vodamail.co.za.
Baie dankie vir jou terugvoering PWV, ek het nou so te sê al die parte klaar bymekaar so ek kan maar net so wel die bou n go gee...

Mag ek vra watse motor jy gebruik, lyk my nie daai motorjie van my gaan die ding doen nie. Soos ek verstaan moet die motor so 8rpm draai...

Groete,

Hennie
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by PWV »

Hennie,
Gebruik die rotisserie-motor wat hulle verkoop om tuis-spitbraaie mee aan te dryf. Kry ook 'n 1 Amp adapter vir die krag. Die batterymodel is te swak.

Ja die ideaal is om die dop so 8 tot 10 sekondes aan die vlam bloot te stel. Om dit akkuraat te bewerk, toets jy met tempilaq op die dop en skuif die vlam nader of verder vir die korrekte hitte.

Al die inligting sal jou 1 kg biltong kos as jy weer gaan jag. ;)
Groetnis
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

PWV wrote:Hennie,

Baie dankie PWV,

Ek waardeer dit vreeslik.

As jy vir my die inligting kan gee van waar ek die rotisserie motor kan koop sal ek dit vreeslik waadeer. Dan gee ek jou sommer n bonus kg biltong by.... ;D
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by henning »

Hennie, jy kan ook n microwave se draaitafel motor gebruik. Ek het so een en dit is goedkoop.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hulp met annealing masjien bou....

Post by Hennie Oelofse »

henning wrote:Hennie, jy kan ook n microwave se draaitafel motor gebruik. Ek het so een en dit is goedkoop.

Groete
Henning
Dankie Henning,

Ek hey na so motor gekyk. Hy draai vir my net bietjies te stadig.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
Post Reply