Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
Hippo Creek Lang afstand baan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Hippo Creek Lang afstand baan
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Hippo Creek Lang afstand baan
Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hippo Creek Lang afstand baan
Bier is die antwoord.Jurgen Visser wrote:Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.
Die skietpunt is op 'n koppie geleë en die 1300m eindpunt is aan die voet van die kop wat as keerwal gaan dien. Klein keerwalle agter elke gong sal help met skootplasing. Maksimum hoogteverskil is by 1000m waar die gong so 26m laer as die skietpunt sal wees.
Ek dink die uitsig vanaf die skietpunt is alreeds 'n bonus. Skietrigting is 8 grade oos van suid en dit sal sorg dat die gonge bykans heeldag son op hulle sal kry.
Konstruksie van die baan sal hopelik teen einde September voltooi wees.
Wie van julle het kontakte vir staal vir die gonge?![]()
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Hippo Creek Lang afstand baan
ek kry Gout van dittripodmvr wrote:Bier is die antwoord.Jurgen Visser wrote:Jy bly ook aan die gang jong , wat vat jy vir energie ??tripodmvr wrote:Ek het die afgelope week 'n baan van 1300m by Hippo uitgemeet. Daar gaan gongs vanaf 400 tot 1300m wees met 100m intervalle.