Soos gesien by die Hippo Creek baan se bekendstelling wil ek navraag doen oor geskikte materiaal vir gonge sowel as die dikte daarvan. Dit moet houe kan vat vanaf 400 tot 1300m en ek neem aan dat die 50BMG ook daar gaan oë wys.
Hulp met voorraad naby aan die Vaaldriehoek en ook pryse sal waardeer word.
Gong materiaal teen goeie prys?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Gong materiaal teen goeie prys?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gong materiaal teen goeie prys?
Twee Jaracal-manne
JacquesT(Stompe) is in Springs.
Junglejulian is in Bloemfontein.
JacquesT(Stompe) is in Springs.
Junglejulian is in Bloemfontein.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gong materiaal teen goeie prys?
Dankie, Pieter. Julian het my reeds al 'n PM gestuur.
Ek het baie jare gelede in Boksburg gewerk en daar was baie staalplate met gate deur waar toetse gedoen is met die bewapende staal. Ek het dus verwag daar kon van daardie kant af iets beskikbaar wees.