Express Sights - Oop Visiere
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Express Sights - Oop Visiere
Hallo manne, ek weet hier is baie van julle wat met julle groot kalibers oop visier skiet en jag.
Ek sal graag bietjie wil uitvind wat werk en wat werk nie.
Ek weet elke ou het maar sy eie persoonlike smaak en opinie, maar deel dit gerus hier met ons sodat ons kan sien.
Asook julle opinies oor 'n quarter-rib. Het hy enigsins 'n nadeel sou mens later 'n teleskoop wil monteer?
Soos julle seker kan aflei soek ek maar bietjie idees vir myself. Ek is in die beplanings fase om 'n 9.3 te bou, net 'n gewone praktiese werks geweer. Niks tierlantyntjies nie.
Ek sal graag 'n vark en 'n bok of 3 met hom oop visier wil jag voordat ek 'n teleskoop monteer. My oë is nog goed en ek hou van 'n lekker uitdaging.
Groete

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Express Sights - Oop Visiere
Lekker wye V
Brass bead van so 2-2.5mm
Quarter rib is kosmeties van aard, maar ñ mooie is mooi!
Ñ silver of goue lyn werk ook lekker op die V
Brass bead van so 2-2.5mm
Quarter rib is kosmeties van aard, maar ñ mooie is mooi!
Ñ silver of goue lyn werk ook lekker op die V
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Kyk laat ek dit so vir jou stel, jy moet die regte idee he rondom oopvisier jag as jy nie kopsere wil he nie, wat ek bedoel is met visier moet jy leer waar om te mik nie mik waar jy wil tref nie, baie min gewere sal vir jou lading die visiere reg he! Ek het self 'n visier laat opbou vir my wat ek in kon feil na my ammo se gelang en steeds werk dit nie 100% waar jy mik tref jy nie!
So as jy reg is met bv. mik op die voorbeen om vitals te tref, gaan voort!
nou vir die voor sight sal ek iets modern aanbeveel! Optiese fesel! Ek moes maar maak met die hulp van ouman op die forum, maar hulle werk! dit is soos 'n klein LED liggie voor!
Nou Ek hou van Express sights wat ek lekker fein kan vat, Die ooper sight voel net vir my beter en maak dat ek vinniger op teiken kom!
quarter-rib is great! as jy een laat maak! Fabrieks is gewoonlik 100, 200, 300 Dit is on nodig, as jy kan kry 50m 100m 150m great! verder as dit vat jy net kanse!
As jy dit laat opbou, doun jouself die guns, koop Recknagel teleskoop monterings, sit dit op en laat die visier dan bou. dan loop die twee saam!
jy het dan 100% betroubare QD ringe, wat beteken jy kan altyd oopvisier jag en as die skoot ver is gooi jy die scope op die roer en jy weet hy sal mooi loop!
groep met visier op 100m 300gr barns teen 2200fps my voor visier

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by alecjohnson on Thu Sep 01, 2016 8:03 pm, edited 1 time in total.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Ja nee ek het al gesien n goue vertikale lyn op die V werk mooi om die bead op te lyn.
Sent from my E2303 using Tapatalk
Sent from my E2303 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Brno het 'n baie praktiese opwip gaatjievisier op sommige modelle installeer. Met 'n lekker groot gat agter kry jy blitsvinnig jou korrel op die teiken en jy kan baie akkuraat daarmee skiet. Net soos 'n teleskoop het jy nou die korrel wat jy op die teiken moet sit en laat loop. Die verstelling vir verskillende ladings kan ook so verkry word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Express Sights - Oop Visiere
Edu waar is jy geleë in die land die 24ste Sept het ons weer BASA skietdag en jy is welkom om.ons te join in Bronkhorstspruit. Daar is heel Klomp manne wat kompeteer met oop visier ek ingesluit.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
alecjohnson wrote:Kyk laat ek dit so vir jou stel, jy moet die regte idee he rondom oopvisier jag as jy nie kopsere wil he nie, wat ek bedoel is met visier moet jy leer waar om te mik nie mik waar jy wil tref nie, baie min gewere sal vir jou lading die visiere reg he! Ek het self 'n visier laat opbou vir my wat ek in kon feil na my ammo se gelang en steeds werk dit nie 100% waar jy mik tref jy nie!
So as jy reg is met bv. mik op die voorbeen om vitals te tref, gaan voort!
nou vir die voor sight sal ek iets modern aanbeveel! Optiese fesel! Ek moes maar maak met die hulp van ouman op die forum, maar hulle werk! dit is soos 'n klein LED liggie voor!
Nou Ek hou van Express sights wat ek lekker fein kan vat, Die ooper sight voel net vir my beter en maak dat ek vinniger op teiken kom!
quarter-rib is great! as jy een laat maak! Fabrieks is gewoonlik 100, 200, 300 Dit is on nodig, as jy kan kry 50m 100m 150m great! verder as dit vat jy net kanse!
As jy dit laat opbou, doun jouself die guns, koop Recknagel teleskoop monterings, sit dit op en laat die visier dan bou. dan loop die twee saam!
jy het dan 100% betroubare QD ringe, wat beteken jy kan altyd oopvisier jag en as die skoot ver is gooi jy die scope op die roer en jy weet hy sal mooi loop!
groep met visier op 100m 300gr barns teen 2200fps my voor visier
Alec, ek hou van die plan wat jy gemaak het. Daardie groepering lyk sommer baie baie spoggerig vir 'n oop visier op 100m.
Ek het al die produkte van Recknagel bekyk op die internet. Hulle het klomp mooi goed daar beskikbaar.
Ek verstaan die konsep van kompenseer vir die impak punt heeltemal. Ek het lank boog geskiet en dit was maar die norm vir enige skoot wat nie op 'n presiese afstand was nie of dan vir die wat bietjie verder was as waarvoor mens ingestel was.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Tripod, ek het juis laasweek so opwip ghost-ring gesien op 'n ZKK602 aksie. Dit was vir my baie prakties en ek hou daarvan.tripodmvr wrote:Brno het 'n baie praktiese opwip gaatjievisier op sommige modelle installeer. Met 'n lekker groot gat agter kry jy blitsvinnig jou korrel op die teiken en jy kan baie akkuraat daarmee skiet. Net soos 'n teleskoop het jy nou die korrel wat jy op die teiken moet sit en laat loop. Die verstelling vir verskillende ladings kan ook so verkry word.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Baie dankie Frederik, ek dra kennis van die shoot, gaan 'n plan maak om dit te kom bywoon.Frederik wrote:Edu waar is jy geleë in die land die 24ste Sept het ons weer BASA skietdag en jy is welkom om.ons te join in Bronkhorstspruit. Daar is heel Klomp manne wat kompeteer met oop visier ek ingesluit.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
Die ander voordeel van 'n gaatjievisier is dat die "ou" oë sindroom 'n baie kleiner rol speel om fyner te kan skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Express Sights - Oop Visiere
+1 verseker ook die beste soort visier wanneer die oë nietripodmvr wrote:Brno het 'n baie praktiese opwip gaatjievisier op sommige modelle installeer. Met 'n lekker groot gat agter kry jy blitsvinnig jou korrel op die teiken en jy kan baie akkuraat daarmee skiet. Net soos 'n teleskoop het jy nou die korrel wat jy op die teiken moet sit en laat loop. Die verstelling vir verskillende ladings kan ook so verkry word.
meer so goed kyk nie... Dit fokus net beter as die visier naby die oë sit...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave