Martini Henry
-
Willem Barnard
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Aug 05, 2016 4:02 pm
Martini Henry
Goeie dag. Weet iemand dalk wat die waarde van Martini Henry patrone vandag is??
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Martini Henry
Watse patrone?
Papier dop, Foelie dop, extruded brass, lathe turned brass?
Wil jy koop of verkoop?
Papier dop, Foelie dop, extruded brass, lathe turned brass?
Wil jy koop of verkoop?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Willem Barnard
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Aug 05, 2016 4:02 pm
Re: Martini Henry
Dit is brass ek weet nie watse brass nie. Ek sal 'n foto probeer oplaai as ek dit regkry. Ek is nog nuut met hierdie webtuiste. Ek wil verkoop. Twee van die boksies is nog geseël ook. Dit lyk soos ou Franse ingevoerde patrone nog in puik kondisie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Martini Henry
Dit is 10:1 Gevelot in daai geval.
Indien hulle nie beskadig is nie sal jy n paar rand van Martini skieters kan kry. Whatsapp n foto vir my as jy nie kan laai nie.
Nul82 nege 05 262nul
Indien hulle nie beskadig is nie sal jy n paar rand van Martini skieters kan kry. Whatsapp n foto vir my as jy nie kan laai nie.
Nul82 nege 05 262nul
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Martini Henry
Hi Willem
Whatsapp n foto vir ook asb.
083 299 8222
Whatsapp n foto vir ook asb.
083 299 8222
-
Willem Barnard
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Aug 05, 2016 4:02 pm
Re: Martini Henry
Die foto's is gestuur