Page 1 of 1

Martini Henry

Posted: Sun Sep 04, 2016 6:53 pm
by Willem Barnard
Goeie dag. Weet iemand dalk wat die waarde van Martini Henry patrone vandag is??

Re: Martini Henry

Posted: Sun Sep 04, 2016 10:20 pm
by Pappabeer
Watse patrone?
Papier dop, Foelie dop, extruded brass, lathe turned brass?

Wil jy koop of verkoop?

Re: Martini Henry

Posted: Mon Sep 05, 2016 9:58 am
by Willem Barnard
Dit is brass ek weet nie watse brass nie. Ek sal 'n foto probeer oplaai as ek dit regkry. Ek is nog nuut met hierdie webtuiste. Ek wil verkoop. Twee van die boksies is nog geseƫl ook. Dit lyk soos ou Franse ingevoerde patrone nog in puik kondisie

Re: Martini Henry

Posted: Mon Sep 05, 2016 10:09 am
by Pappabeer
Dit is 10:1 Gevelot in daai geval.

Indien hulle nie beskadig is nie sal jy n paar rand van Martini skieters kan kry. Whatsapp n foto vir my as jy nie kan laai nie.
Nul82 nege 05 262nul

Re: Martini Henry

Posted: Mon Sep 05, 2016 10:53 am
by Jaco B
Hi Willem

Whatsapp n foto vir ook asb.

083 299 8222

Re: Martini Henry

Posted: Mon Sep 05, 2016 7:06 pm
by Willem Barnard
Die foto's is gestuur