Dagse Manne
Ek sal graag wil weet of julle dalk ook die volgende ondervind tov stelle jakkalse wat inkom. My vermoede is dat die teef die reun laat voor loop, om ondersoek eerste in te stel en dan word hy meestal geskiet?
Stem asb vir die geslag wat naaste aan jou geskiet word, indien 'n stel saam sou inkom?
Wie Loop voor?
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Wie Loop voor?
Al die stories wat ek al gehoor het sê die manne dit is die reun wat eerste kom maar ek het al meer tewe eerste geskiet.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Wie Loop voor?
Gernie, Ek het daai storie al n paar keer gehoor, maar dink nie dit is waar nie. Ek praat nou uit my min ervaring uit teen oor van die meesters hier op die forum, sal graag wil hoor wat hul menings is.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Wie Loop voor?
Dink julle ouderdom sal ook verskil maak?
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wie Loop voor?
Dis een van twee opsies... of die hongerste een loop voor of die naaste een bly voor 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Jakman
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Re: Wie Loop voor?
Uit my min ondervinding soos beesbreedt se.. Skiet ek meer tewe, maar ek moet se die jakkalse hier het n meesters grad soos die manne hulle al geleer het.. so ek wonder ook wel of ouderdom en geleerdheid ook nie n rol speel nie sal graag wil hoor by die gesoute manne..
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
