Safari Outdoor bied die 5e November weer die Dangerous Game Shoot hier bo in die Transvaal aan.
Die venue is Magnum skietbaan, presies daar waar die skiet 5 jaar terug begin het. Did op die Donkerhoek afrit net buite PTA op die N4 (oos)
Daar is slegs plek vir 120 inskrywings en soos wat ek verstaan is die plekke sommer vinnag besig om vol te raak. Mail asb vir Lee Anne by dgs@so.co.za as jy wil seker maak jy kry n plek.
4x bane met 4x skote elk. Wild&Jag sal daar wees en n lekker video maak van die hele petalje so maak seker julle flinch nie te kwaai nie.
Sal spoedig meer inligting plaas, ek gaan net gou vlge week op my eerste eie buffeljag sodat ek ook saam die groot kokkedore laaaaat die Saterdag aand na die DGS om die vuur kan staan en saampraat!!
Groete
Stefan
Safari Outdoor DGS Pretoria - 5 November 2016
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Safari Outdoor DGS Pretoria - 5 November 2016
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Safari Outdoor DGS Pretoria - 5 November 2016
So jammer ek moes vroeër upington toe trek sou graag weer aan daai DGS wou deelneem!
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Outdoor DGS Pretoria - 5 November 2016
Ek gaan ongelukkig die ene mis al wil ek hoe graag gaan. Julle moet dit geniet ek sal die stories hoor by my ander skietmaats.
