Safari Outdoor DGS Pretoria - 5 November 2016
Posted: Fri Oct 14, 2016 2:36 pm
Safari Outdoor bied die 5e November weer die Dangerous Game Shoot hier bo in die Transvaal aan.
Die venue is Magnum skietbaan, presies daar waar die skiet 5 jaar terug begin het. Did op die Donkerhoek afrit net buite PTA op die N4 (oos)
Daar is slegs plek vir 120 inskrywings en soos wat ek verstaan is die plekke sommer vinnag besig om vol te raak. Mail asb vir Lee Anne by dgs@so.co.za as jy wil seker maak jy kry n plek.
4x bane met 4x skote elk. Wild&Jag sal daar wees en n lekker video maak van die hele petalje so maak seker julle flinch nie te kwaai nie.
Sal spoedig meer inligting plaas, ek gaan net gou vlge week op my eerste eie buffeljag sodat ek ook saam die groot kokkedore laaaaat die Saterdag aand na die DGS om die vuur kan staan en saampraat!!
Groete
Stefan