Goeie more almal
Ek wil hoor of hier belangstellendes is, ek wil die 18 duim rims op my Amarok ruil vir die 17 duim rims. Ek soek die 17 duim rims om 'n bietjie meer rygerief te he op die grondpad. Ek sal die bande ook saam ruil as die bande op die 17 duim rims in min of meer dieselfde toestand is. Daar is huidiglik Pirelli Scorpions op wat 47000 km gedoen het. Hulle is nog in 'n goeie teostand vir hulle km's (een handelaar het my laas maand gevra wanneer ek nuwe bande opgesit het maar hulle is wat hy uit die fabriek uit mee gekom het). Ek reken ek sal nog ten minste 20000km uit hulle kan uit kry.
As iemand belangstel kan hulle my kontak op 0825764517
Groete
Henna
VW Amarok 18 duim rims te ruil vir 17 duim rims
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: VW Amarok 18 duim rims te ruil vir 17 duim rims
Het iemand nie dalk dan 17 duim rims wat hulle wil verkoop nie? Sonder bande.