Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by FHM »

http://www.wheels24.co.za/OffRoad_and_4 ... s-20161025
Hoe lyk dit manne?
Wie gaan hulle Amaroks / Nivara's / Toyotas / Fords ruil?
Mercedes Bakkie.jpg
Mercedes X-class Pick-up.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Thu Oct 27, 2016 9:56 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Balljoint »

Gebaseer op n Navara..
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Ashley »

Daai "Adventurer" lyk nogal wild!
Gaan seker 2 plase se prys kos..
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Kolhasie »

Ashley wrote:Daai "Adventurer" lyk nogal wild!
Gaan seker 2 plase se prys kos..
Gehoor 1.8M

GROETE KH
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Ashley »

Kolhasie wrote:
Ashley wrote:Daai "Adventurer" lyk nogal wild!
Gaan seker 2 plase se prys kos..
Gehoor 1.8M

GROETE KH

GOEIE #@%3 ! :o

Dan bly ek mar by die Hilux'e en Rangers..
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by alecjohnson »

Dankie maar nee dankie, as iemand hom vir my koop is dit 'n ander saak, maar ek bly maar by suzies
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by PWV »

Ek wil so 'n pienke hê!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by FHM »

PWV wrote:Ek wil so 'n pienke hê!!
Met n pers bullbar en geel rollbar oom Pieter! ++>:
Jy gaan populer onder die chicks wees >:+
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by joe rocket »

Met n wit jag rus en 'n lorrie sitplek met "air suspension" agter op spesiaal vir die rug
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13628
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Capt. Yoda »

11.1.11 lelike Colt daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Tampie
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Tampie »

Capt. Oblivious wrote:11.1.11 lelike Colt daai
+1000
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 468
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by finch »

Ek sal wag tot 2028 om n goed ingeryde 2018 model te kry. Met merc se waardevermindering gaan daai bakkie 10-1 verniet wees as hy 10jaar oud is.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by PaulM »

PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by PWV »

Met die sterretjie voor op die neus probeer hulle nou Toyota klop! Plaas dat hulle maar hou by dit wat hulle goed doen en nie met 'n naam 'n duik in die bakkiemark probeer maak nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Wouter Roets »

Manne

Mecedes Benz is seker een van die mees overrated vervaardigers op die mark. Selde is hulle aan die voorgrond in tegnologie in enige departement(daar is natuurlik uitsonderings), maar hulle is wel heel voor as dit kom by prys op hulle produk.

Groetnis
Wouter
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by joe rocket »

Ja ek ry eerder my vrou se A 6 as n merc. My vriend by Mercedes sê die bakkie gaan bietjie goedkoper wees as 1.8 miljoen.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by FHM »

joe rocket wrote:Ja ek ry eerder my vrou se A 6 as n merc. My vriend by Mercedes sê die bakkie gaan bietjie goedkoper wees as 1.8 miljoen.
R 1'799'999.99 ???
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by joe rocket »

Netso en as ja 'n vervoer besigheid het kan jy die btw ook terug eis.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by tau »

HY is op 'n Nissan gebou....yster pappie yster.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Gawie(13mm) »

tau wrote:HY is op 'n Nissan gebou....yster pappie yster.
+1 ;D
Jaloesie is 'n lelike monster.
Ek sal nogal nie nee sê vir so 'n geel trokkie nie. Seker maar my "common" streep! ;D
Teen die prys van 'n gemiddelde 3 slaapkamer huis, is dit my egter nie beskore nie.
Ek sal maar my armoede erken en nie so laag daal om negatief te wees oor iets wat ek nie kan bekostig nie. :-X

Party manne verruil hul Nissan's vir Toyotas. Toyotas vir Fords en sommigges selfs hul Fords vir VW.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by gbvl »

As julle bietjie gaan kyk op News 24 sal daar 'n paar Hilux manne wees wat lekker demoerin gaan wees as hulle die resultate van die "Moose test" sien
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by joe rocket »

gbvl wrote:As julle bietjie gaan kyk op News 24 sal daar 'n paar Hilux manne wees war lekker demoerin gaan wees as hulle die resultate van die "Moose test" sien

Nee wat jy moet net wakker wees en weet hoe om te "counter" ;D
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by junglejulian »

Gelukkig is daar nie Moose in SA nie so die Toyota manne is veilig
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by tau »

Gister met Jacko gepraat hy was by die bekendstelling, maar hulle was net modelle wat nie gery kon word nie. Moet stem die MB bakkies lyk mooi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by blaser »

hoop daar gaan n v8 wees met n blower op
Post Reply