Bymiddels
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Bymiddels
Ek wil net graag weet by die diesel manne, is daar van julle wat bymiddels ingooi soos "valve ease, injector cleaner" en of dit verskil maak.
Dankie
Dankie
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Bymiddels
nee gooi net sasol in dis 10ppm
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Hang af watse enjin jou voertuig het, ek gooi two stroke in my 500ppm diesel op my 2,5TD Ford. Dit maak 'n groot verskil in brandstof verbruik en laat die enjin sommer hoorbaar sagter loop. Maar die enjin is ontwerp vir vuil diesel, hy gebruik nog die swawel in die diesel om die turbo te smeer. Die nuwes werk anders en two stroke gaan hom skade maak.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Bymiddels
Jong op die 4x4 community was daar so paar jaar terug 'n storie oor 2SO by diesel gooi. +-500ml op 100l.
Op daai stadium het ek nog colt gery en sy was dors! gemiddeld was so 5.5-6 km/l as ek mooi ry en teen 130km/h het ek so 3.5km/h gekry. Toe besluit ek om 2SO by te gooi en het dit vir lank gedoen want dit het my verbruik na 7.4km/l gevat.
Ek gooi tans niks by nie Isuzu gee my so 9-11km/l so ek gaan nie krap nie.
So ja 2SO het verskil gemaak op my 2.8 colt.

- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Bymiddels
Ek het ook n Ford 2.5 TD en gooi slegs 2SO in saam met die diesel. Geen ander bymiddels en selfs geen engine flush nie!
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Bymiddels
Ek ry 2006 Ford 2.5TD, 185000 km, geen probleme gebruik nie n druppel olie nie, maar diesel verbruik is laaste tyd sleg en raas bietjie. Hou en wanneer gooi jy two stroke in.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Hoe smeer diesel die Turbo?Philip_R wrote:Hang af watse enjin jou voertuig het, ek gooi two stroke in my 500ppm diesel op my 2,5TD Ford. Dit maak 'n groot verskil in brandstof verbruik en laat die enjin sommer hoorbaar sagter loop. Maar die enjin is ontwerp vir vuil diesel, hy gebruik nog die swawel in die diesel om die turbo te smeer. Die nuwes werk anders en two stroke gaan hom skade maak.
Sent from my iPad using Tapatalk
Al is dit ou generasie diesel engine is 50ppm en skoner net beter. My 3.2 5 silinder gee my met 50 vs 500 sommer 1km/l beter verbruik. Ongelukkig het ons nie 10ppm naby my nie, maar in die NW provinsie waar ek laas was het ek dit gebruik en my bakkie start, trek en ry beter verseker.
'n Diesel aditive is goed om bakterie in diesel te dood en injector nozzles ens skoon te maak. Dit gaan nie 'n dooie injector , beskadigde tip of solinoid herstel wat reeds skade het nie.
Dit is soos mense vroeer bietjie Jetfuel A1 wat eintlike maar parafin is in die diesel gegooi het en die brand temp van die brandstof verhoog en bietjie die carbon uit die valve kanale ens brand.
Skoon diesel is bitter belangrik vir die nuwe generasie klein kapasiteit groot karg diesel engines.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Voor jy skade het neem na Dup's Diesel in Parow. Onthou hulle kan injectors diens en tips vervang wat jy vinnig met brandstof verbruik verbetering gaan betaal en dan is voertuig weer reg en jy het nie kans van injector wat breek, overfuel en gat in piston brand nie.Arnold van Wyk wrote:Ek ry 2006 Ford 2.5TD, 185000 km, geen probleme gebruik nie n druppel olie nie, maar diesel verbruik is laaste tyd sleg en raas bietjie. Hou en wanneer gooi jy two stroke in.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Ek gooi op 'n tenk 250ml in met elke volmaak slag. My verbruik het laasjaar van die normale 9.6km/l geval na 8.3km/l en ek het die injectors laat doen, dit het die verbruik weer terug gevat na 9.6 gemiddeld. Dis op 'n 2002 4x4 2.5 Ranger met nou 293000km op. Hy gebruik ook nog nie 'n druppels olie nie. As jou verbruik skielik begin val moet jy maar na die injectors kyk want net 'n by middel gaan nie dan help nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Die injectors op daardie enjins is darem baie goedkoper as die nuwe bakkies, het in Feb die jaar R4800 betaal vir al 4 injectors vervang en die diesel pompie stel op 'n dino om hom weer op fabriek specs te kry. Die ekstra brandstof wat hy begin gebruik het kan amper direk aan 'n verlies aan krag gekoppel word.
Sorry vir die Hi Jack....
Sent from my iPad using Tapatalk
Sorry vir die Hi Jack....
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Bymiddels
Dankie, gaan maar eers na Dup-Diesel, hulle het altyd my cruiser ook gedoen, sal julle op hoogte hou.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Bymiddels
Ek gebruik Wurth se injector cure maar selde. Dit maak defnitief die injectors skoon. Dit laat ook ongelukkig die engine warmer loop.
Johnnie
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Ek het nie gesê die diesel smeer die turbo nie, die swawel wat in die exhaust gas is smeer die turbo op die ouer enjins. Dit is hoe hulle ontwerp is.tau wrote:Hoe smeer diesel die Turbo?Philip_R wrote:Hang af watse enjin jou voertuig het, ek gooi two stroke in my 500ppm diesel op my 2,5TD Ford. Dit maak 'n groot verskil in brandstof verbruik en laat die enjin sommer hoorbaar sagter loop. Maar die enjin is ontwerp vir vuil diesel, hy gebruik nog die swawel in die diesel om die turbo te smeer. Die nuwes werk anders en two stroke gaan hom skade maak.
Sent from my iPad using Tapatalk
Al is dit ou generasie diesel engine is 50ppm en skoner net beter. My 3.2 5 silinder gee my met 50 vs 500 sommer 1km/l beter verbruik. Ongelukkig het ons nie 10ppm naby my nie, maar in die NW provinsie waar ek laas was het ek dit gebruik en my bakkie start, trek en ry beter verseker.
'n Diesel aditive is goed om bakterie in diesel te dood en injector nozzles ens skoon te maak. Dit gaan nie 'n dooie injector , beskadigde tip of solinoid herstel wat reeds skade het nie.
Dit is soos mense vroeer bietjie Jetfuel A1 wat eintlike maar parafin is in die diesel gegooi het en die brand temp van die brandstof verhoog en bietjie die carbon uit die valve kanale ens brand.
Skoon diesel is bitter belangrik vir die nuwe generasie klein kapasiteit groot karg diesel engines.
Skoner diesel is verseker nie vir alle ou generasie enjins beter nie.
Dit is ook hoekom 2 stroke werk op die ouer enjins, mens verhoog die swawel inhoud van die diesel. Ek het al, al die brandstof in my bakkie probeer en die koöperasie se 500ppm gee vir my beter verbruik as enige ander brand, na dit is Shell se 500ppm en dan Total se 50ppm. Dis nou sonder 2 stroke. Met 2 stroke is die volgorde dieselfde maar dit verbeter met so 0.4km/l avg.
Ek weet ook van 'n paar 4.2 Land Cruisers wat beter doen met 500ppm met 2 stroke as met 50ppm.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Bymiddels
Philip_R wrote:Ek het nie gesê die diesel smeer die turbo nie, die swawel wat in die exhaust gas is smeer die turbo op die ouer enjins. Dit is hoe hulle ontwerp is.tau wrote:Hoe smeer diesel die Turbo?Philip_R wrote:Hang af watse enjin jou voertuig het, ek gooi two stroke in my 500ppm diesel op my 2,5TD Ford. Dit maak 'n groot verskil in brandstof verbruik en laat die enjin sommer hoorbaar sagter loop. Maar die enjin is ontwerp vir vuil diesel, hy gebruik nog die swawel in die diesel om die turbo te smeer. Die nuwes werk anders en two stroke gaan hom skade maak.
Sent from my iPad using Tapatalk
Al is dit ou generasie diesel engine is 50ppm en skoner net beter. My 3.2 5 silinder gee my met 50 vs 500 sommer 1km/l beter verbruik. Ongelukkig het ons nie 10ppm naby my nie, maar in die NW provinsie waar ek laas was het ek dit gebruik en my bakkie start, trek en ry beter verseker.
'n Diesel aditive is goed om bakterie in diesel te dood en injector nozzles ens skoon te maak. Dit gaan nie 'n dooie injector , beskadigde tip of solinoid herstel wat reeds skade het nie.
Dit is soos mense vroeer bietjie Jetfuel A1 wat eintlike maar parafin is in die diesel gegooi het en die brand temp van die brandstof verhoog en bietjie die carbon uit die valve kanale ens brand.
Skoon diesel is bitter belangrik vir die nuwe generasie klein kapasiteit groot karg diesel engines.
Skoner diesel is verseker nie vir alle ou generasie enjins beter nie.
Dit is ook hoekom 2 stroke werk op die ouer enjins, mens verhoog die swawel inhoud van die diesel. Ek het al, al die brandstof in my bakkie probeer en die koöperasie se 500ppm gee vir my beter verbruik as enige ander brand, na dit is Shell se 500ppm en dan Total se 50ppm. Dis nou sonder 2 stroke. Met 2 stroke is die volgorde dieselfde maar dit verbeter met so 0.4km/l avg.
Ek weet ook van 'n paar 4.2 Land Cruisers wat beter doen met 500ppm met 2 stroke as met 50ppm.
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek kan beaam, my colt en 50PPm het nie gewerk nie daai tenk was gouer leeg as 'n bier om 'n kampvuur.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Philip jy het dit nie gesê nie, jy het dit geskryf.Philip_R wrote:Ek het nie gesê die diesel smeer die turbo nie, die swawel wat in die exhaust gas is smeer die turbo op die ouer enjins. Dit is hoe hulle ontwerp is.tau wrote:Hoe smeer diesel die Turbo?Philip_R wrote:Hang af watse enjin jou voertuig het, ek gooi two stroke in my 500ppm diesel op my 2,5TD Ford. Dit maak 'n groot verskil in brandstof verbruik en laat die enjin sommer hoorbaar sagter loop. Maar die enjin is ontwerp vir vuil diesel, hy gebruik nog die swawel in die diesel om die turbo te smeer. Die nuwes werk anders en two stroke gaan hom skade maak.
Sent from my iPad using Tapatalk
Al is dit ou generasie diesel engine is 50ppm en skoner net beter. My 3.2 5 silinder gee my met 50 vs 500 sommer 1km/l beter verbruik. Ongelukkig het ons nie 10ppm naby my nie, maar in die NW provinsie waar ek laas was het ek dit gebruik en my bakkie start, trek en ry beter verseker.
'n Diesel aditive is goed om bakterie in diesel te dood en injector nozzles ens skoon te maak. Dit gaan nie 'n dooie injector , beskadigde tip of solinoid herstel wat reeds skade het nie.
Dit is soos mense vroeer bietjie Jetfuel A1 wat eintlike maar parafin is in die diesel gegooi het en die brand temp van die brandstof verhoog en bietjie die carbon uit die valve kanale ens brand.
Skoon diesel is bitter belangrik vir die nuwe generasie klein kapasiteit groot karg diesel engines.
Skoner diesel is verseker nie vir alle ou generasie enjins beter nie.
Dit is ook hoekom 2 stroke werk op die ouer enjins, mens verhoog die swawel inhoud van die diesel. Ek het al, al die brandstof in my bakkie probeer en die koöperasie se 500ppm gee vir my beter verbruik as enige ander brand, na dit is Shell se 500ppm en dan Total se 50ppm. Dis nou sonder 2 stroke. Met 2 stroke is die volgorde dieselfde maar dit verbeter met so 0.4km/l avg.
Ek weet ook van 'n paar 4.2 Land Cruisers wat beter doen met 500ppm met 2 stroke as met 50ppm.
Sent from my iPad using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Goeie punt, maar darem geskryf die swawel in die diesel... Net nie gespesifiseer waar in die proses dit gebeur nie
Sent from my iPad using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Nee ek spot sommer.
Ek stem wel nie saam dat die 500ppm beter vir die turbo is nie.
Net soos die 2 stroke olie ook nie die beste plan is nie. Ek kan dink dat 'n ouer injector wat specs uit is gehelp kan word met smeering van bietjie 2 stroke en help met verlaagte spanning op sleeves omdat jy nou smeering aan die binnekant van die sleeves plaas. Ons het met 4 stroke resies motorfietse so nou in dan met duine ry in die Namib ook so bietjie 2 stroke in gemeng om te help met pinging wat veroorsaak word van te hoe hitte in die engine omdat jy solank teen harde werk verrigting ry.
Nuwe FI petrol engines gaan wel nie baie lief wees vir so 2 stroke mengsel nie en so ook CR disel sisteme.
Hoekom 'n motor swaarder is met 50 ppm is vir my vreemd. EK dink weereens as dardie spesifieke voertuig nuut moes wees met geen sluitasie op injectors of diesel pomp gaan hy beter moet doen met 50 ppm as hy so verstel is.
Dit is hoekom 'n nuwe CR diesel sisteem met pyro gauges in die manifold en exhasut sisteem kan veranderinge aan die O2 en brandstof mengsel maak soos 'n FI petrol engine. Meer en meer boere verander hulle hele brandstof sisteem na 50 ppm op plase om brandstof verbruik en lewensduur van voertuie te verleng.
Weereens dit help nie jy gee 'n siek ou Energade nie, hy gaan steeds nie beter perform nie.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Bymiddels
Daar is al 100de kere hiervan op forums gepraat en baie toetse gedoen. Die werklike kenners (meganiese ingenieurs, ens) beveel dit nie aan nie.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Chevvy, ek en al my meganiese ingenieurs pêlle gooi dit in die ou turbo diesels, dit werk. Meeste van ons werk in die petrochemiese industrie....
Ek sal dit egter ten sterkste teenstaan in enige van die nuwer enjins, die CR diesels loop teen baie hoër drukke en met baie fyner toleransies, en die hele samestelling van die sisteem is so dat skoner beter is vir hulle. Die hoër drukke en klein toleransies maak ook die parte baie duurder, dit is hoekom een CR injector meer kos as 'n hele injector diens op die ouer enjins. Die nuwe enjins moet skoon diesel kry en dit is hoekom die meeste van die nuwe enjins nie regtig in Afrika kan op ry en die waarborg hou nie, want die ontwerpers weet die swawel gaan die enjin seer maak.
Toe die ou enjins wat van 2000 af en vroër ontwikkel is was greenhouse gasses nie 'n probleem nie en diesel was baie vuiler as 500ppm, nader aan 3000ppm.
Die hoër swawel inhoud maak egter die enjin olie vinniger vuil en mens kannie soos met van die nuwer enjins baie km's ry 15k km of meer voor die olie vervang moet word nie. Dit is hoekom die ouer enjins 'n korter diens siklus het as die nuwer enjins. As mens opsetlike die swawel inhoud gaan opjaag en nie die olie gereeld ruil nie gaan dit mens meer skade as goed doen.
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek sal dit egter ten sterkste teenstaan in enige van die nuwer enjins, die CR diesels loop teen baie hoër drukke en met baie fyner toleransies, en die hele samestelling van die sisteem is so dat skoner beter is vir hulle. Die hoër drukke en klein toleransies maak ook die parte baie duurder, dit is hoekom een CR injector meer kos as 'n hele injector diens op die ouer enjins. Die nuwe enjins moet skoon diesel kry en dit is hoekom die meeste van die nuwe enjins nie regtig in Afrika kan op ry en die waarborg hou nie, want die ontwerpers weet die swawel gaan die enjin seer maak.
Toe die ou enjins wat van 2000 af en vroër ontwikkel is was greenhouse gasses nie 'n probleem nie en diesel was baie vuiler as 500ppm, nader aan 3000ppm.
Die hoër swawel inhoud maak egter die enjin olie vinniger vuil en mens kannie soos met van die nuwer enjins baie km's ry 15k km of meer voor die olie vervang moet word nie. Dit is hoekom die ouer enjins 'n korter diens siklus het as die nuwer enjins. As mens opsetlike die swawel inhoud gaan opjaag en nie die olie gereeld ruil nie gaan dit mens meer skade as goed doen.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Philip 2 stroke bevat nog meer harde metale wat die injectors beskadig. Om 2 stroke in die diesel te gooi gaan nie die injectors verbeter nie. Jy jaag miskien net die brand tempo of tempratuur bietjie op en jy voel die bakkie trek beter. Miskien kry hy nog bietjie rev's ook by omdat hy na 2 stroke ruik 
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Sien dit so, dit is nou 'n bietjie extreme voorbeeld maar dis die idee wat tel. As jy 'n pomp het wat gemaak is om 'n tiepe water/olie mix te pomp gaan jy sy seëls en bushings kies sodat die olie sommer die pomp lubricate. Maar as jy nou suiwer water met daardie pomp pomp gaan die pomp nie hou nie want water is nie 'n lubricant nie. So vir water gaan jy ander seëls en impeller gebruik. Die common rail enjins is vir 'n heeltemal ander vloeistof ontwikkel as die ou enjins. 3000ppm vs 5ppm wat mens tans in Europa kry.
Dis hoekom dit krities is dat mens nie goed by diesel gooi wat mens in een van die nuwe enjins gooi nie, as daar iets fout gaan gaan hulle 'n brandstof monster toets en mens gaan self die kostes dra as daar iets by was.
Die 2stroke in die diesel gaan nie as 'n solid deur die injectors nie so dit gaan niks aan die tips maak nie. Dit gaan wel die ontbranding van die diesel bietjie verbeter wat die beter brandstof verbruik gee. Nou met die ontbranding wat beter is sou mens dink hy gaan harder raas, maar omdat die smeering ook verbeter is die enjin en turbo ook hoorbaar stiller.
My bakkie se injectors tips is die eerste keer na 280k km vervang, so die 2 stroke was ek bygooi beskadig dit verseker nie, die man hier in Worcester wat al Ford se injectors doen kon dit nie glo nie, hy sê mens moet eintlik elke 80k km dit doen.
My bakkie het nie genoeg krag om daardie klein verskil te voel nie so ek meet hom maar in brandstof verbruik.
Sent from my iPad using Tapatalk
Dis hoekom dit krities is dat mens nie goed by diesel gooi wat mens in een van die nuwe enjins gooi nie, as daar iets fout gaan gaan hulle 'n brandstof monster toets en mens gaan self die kostes dra as daar iets by was.
Die 2stroke in die diesel gaan nie as 'n solid deur die injectors nie so dit gaan niks aan die tips maak nie. Dit gaan wel die ontbranding van die diesel bietjie verbeter wat die beter brandstof verbruik gee. Nou met die ontbranding wat beter is sou mens dink hy gaan harder raas, maar omdat die smeering ook verbeter is die enjin en turbo ook hoorbaar stiller.
My bakkie se injectors tips is die eerste keer na 280k km vervang, so die 2 stroke was ek bygooi beskadig dit verseker nie, die man hier in Worcester wat al Ford se injectors doen kon dit nie glo nie, hy sê mens moet eintlik elke 80k km dit doen.
My bakkie het nie genoeg krag om daardie klein verskil te voel nie so ek meet hom maar in brandstof verbruik.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Bymiddels
Ek gebruik 50ppm en dan voeg ek 2SO by.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bymiddels
My bakkie se enjin is ook hoorbaar stiller met tweeslag by gevoeg. Voel of hy ook beter loop op die laer revs.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Dankie Phillip ek geniet die gesprek.
Ek het geen ervaring van 2 stroke gebruik nie. Ek aanvaar die man in Worcester ken ek aangesien hulle al jare ons injectors doen. EK het nou vir interesantheid 'n baie bekende injector spesialis gebel en hy het amper begin vloek toe ek 2 stroke aan hom noem. TErselfde tyd het ek met my eie werkswinkel voorman gepraat en hy het weer goeie dinge van 2 stroke in ouer diseld gehoor. Oor die smerings eienskappe kan ek glo die 2stroke help. Soos genoem het ons al dieselfde met 4 slag motorfietse gedoen om te help as ons ins die Namib ver en hard ry in die duine, maar eintlik moes so so bietjie die carb stel en die mengsel ruiker stel.
Ek het geen ervaring van 2 stroke gebruik nie. Ek aanvaar die man in Worcester ken ek aangesien hulle al jare ons injectors doen. EK het nou vir interesantheid 'n baie bekende injector spesialis gebel en hy het amper begin vloek toe ek 2 stroke aan hom noem. TErselfde tyd het ek met my eie werkswinkel voorman gepraat en hy het weer goeie dinge van 2 stroke in ouer diseld gehoor. Oor die smerings eienskappe kan ek glo die 2stroke help. Soos genoem het ons al dieselfde met 4 slag motorfietse gedoen om te help as ons ins die Namib ver en hard ry in die duine, maar eintlik moes so so bietjie die carb stel en die mengsel ruiker stel.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
EK dink vuil olie sal dieselfde doen as 2 stroke as smeermiddel sonder die swaar metale. Die ouer International Eagle trokke en van die ander amerikaanse trokke het die bekende Centinel olie sisteem gehad. Ook van die MAN trokke en Detroit trokke het 'n soortgelyke sisteem gehad waar die trok se olie gereeld in so tenk agter die cab of so olie "pod" langs die engine gestoor is en dan oor 30 000km sou die trokke tot 10 l olie na die diesel sisteem stuur en verbrand om die olie varser te hou en om die diesel sisteem te lube en te beskerm. DIe meeste vna die sisteme is metertyd verwyder en is later totaal en al gestop.