Swembad chemikalie
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Swembad chemikalie
Hallo Manne
Ek weet hier is iemand wat kan help.
My swembad is groen. Ekt in die laaste week metal remover, shock, algedoder en chloor gegooi maar hy kom nie reg nie.
Die probleem le hierin: alle Ph, Totale alkalie en suur vlakke is reg. Hy registreer nie die chloor wat ek ingooi op die toetser nie. Wat doen ek?
Dankie byvoorbaat
Groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Swembad chemikalie
Stem saam Supacow. Vervang jou swembad filter sand en dan skakel jy oor na Blue 52.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swembad chemikalie
Gooi net kloor, ek het alles probeer as n swemnbad so groen raak tot n man by n winkel vir my gese het gooi net kloor tot hy blou word.
Daai swembad het nie n ma of n pa nie gooi elke aand kloor tot hy blou is somer koppies vol op n slag, Vrydag na die baie reen was myne groen en gisteraand was hy blou na lekker klomp kloor.
As hy lekke groen is gooi ek somer so 2-3kg op n slag in laat hy wit raak, more aand is hy blou

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Swembad chemikalie
Blue 52 het nie genoeg chloor om alle bateriee dood te maak nie, as jy klein kinders het wat baie swem gaan jy gereeld die dokter besoek met "swimmers ear" Chloor maak bateriee dood.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Swembad chemikalie
Yes Joe. Ons gooi ook so extra koppie chloor of twee by. Maar anders as dit is blue 52 voldoende vir ons. Swembad blou hou was nog nooit so maklik nie.
Maar niks het vir ons gewerk totdat ons die filter sand vervang het nie. Kon maar op jou kop staan.
Maar niks het vir ons gewerk totdat ons die filter sand vervang het nie. Kon maar op jou kop staan.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Swembad chemikalie
Dis al plan.Capt. Oblivious wrote:Gooi net kloor, ek het alles probeer as n swemnbad so groen raak tot n man by n winkel vir my gese het gooi net kloor tot hy blou word.
Daai swembad het nie n ma of n pa nie gooi elke aand kloor tot hy blou is somer koppies vol op n slag, Vrydag na die baie reen was myne groen en gisteraand was hy blou na lekker klomp kloor.
As hy lekke groen is gooi ek somer so 2-3kg op n slag in laat hy wit raak, more aand is hy blou
Ek moet elke Desember vakansie na my ouers se swembad omsien.
Wel elke Desember is ek vrek besig by werk en 'vergeet bietjie ' van my werkie.
So 3 dae voor my pa hulle terugkeer vra hy altyd.
'Ouboet, hoe lyk die swembad....'
Die gesprek eindig met my wat in my bakkie spring, jaag na hulle huis, maak filters/mandjies skoon, Backwash rinse, backwash rinse,filter. en dan al die chloor van die afgelope 3 weke plus 3 weke sin ekstra op in slag invoeter.
Plus so 3 liter swembadsuur.
3 dae later en dit.lyk soos daai Blue52 advertensies.
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Swembad chemikalie
Dankie almal vir die antwoorde sover.
Ek gaan by HTH bly.
Ander produkte wat kopersulfaat bevat is baie nadelig vir swemmers. Veral kinders wat baie tyd in die water spandeer.
Groete
Jacques
Ek gaan by HTH bly.
Ander produkte wat kopersulfaat bevat is baie nadelig vir swemmers. Veral kinders wat baie tyd in die water spandeer.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Swembad chemikalie
Apie ek like jou styl. As jy nie die lewe vir jouself maklik maak gaan niemand anders dit doen.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Swembad chemikalie
Ek het my Creepy die heel winter afgesit, my swempad het soos 'n eend dam gelyk so twee maande terug. Ek het by my lokale swembad/gras snyer winkel 'n 5L bottle peroxide gekoop. 2 dae toe was hy helder. Daarna het ek net die pH moes opkry en sien da.
Wees maar net versigtig as jy dit in die swembad gooi, hou dit baie naby aan die water, as dit op jou klere kom word dit spier wit.
Ps. Sit sommer jou matriek laaitie se kop onder daai bottle, dan is sy hare reg vir die matriek Margate parrie aan einde van die maand.

Wees maar net versigtig as jy dit in die swembad gooi, hou dit baie naby aan die water, as dit op jou klere kom word dit spier wit.
Ps. Sit sommer jou matriek laaitie se kop onder daai bottle, dan is sy hare reg vir die matriek Margate parrie aan einde van die maand.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swembad chemikalie
JacquesT (Stompe) wrote:Ek het my Creepy die heel winter afgesit, my swempad het soos 'n eend dam gelyk so twee maande terug. Ek het by my lokale swembad/gras snyer winkel 'n 5L bottle peroxide gekoop.2 dae toe was hy helder. Daarna het ek net die pH moes opkry en sien da.
Wees maar net versigtig as jy dit in die swembad gooi, hou dit baie naby aan die water, as dit op jou klere kom word dit spier wit.
Ps. Sit sommer jou matriek laaitie se kop onder daai bottle, dan is sy hare reg vir die matriek Margate parrie aan einde van die maand.![]()
Hel ek wou niks se nie maar ek het gedink jy het n 11.1.11 highlite job daar bou Pakihare man gekry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Swembad chemikalie
Dankie Stompe.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
EttasB
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Wed Mar 02, 2016 1:18 pm
Re: Swembad chemikalie
Ek gebruik Clear 4 Weeks. Dit werk die maklikste vir my. 'n Ou by die swembad winkel wou my oortuig dat jy net een koppie chloor n week gebruik as jy die ph ens. reg hou, maar ek gebruik my swembad om in te swem en nie om my chemie van skool dae se kennis mee te toets nie.