Hello manne,
Ek sit so 190km vanaf George en 200km vanaf PE in die Langkloof (meer spesifiek Louterwater).
Ek het klompie bees en het nog nooit problem gehad met jakkalse nie (al sien ek hulle sommer helder oor dag).
Nou het die pawpaw die fan gestrike!
Gister kalf verloor en vandag weer!!!
Kan iemand my skakel wat kan help of iemand 'n "reputable" person se nr vir my stuur wat ek kan kry om die donners te kom plat maak.
Ek weet van manne hier rond wat ook jakkals jagter "speel" maar ek wil nie die goed skelm maak nie, ek wil hule dood maak.... en hier is BAAAIIIE!
Laat weet asb.
Groete, Leon.
Selnr. 0828214724
Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Kontak gerus vir Schalk Pienaar. 076 012 8684
Hy jag nie te ver van jou af nie.
Hy jag nie te ver van jou af nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Ek vra uit pure onkunde en iterressantheid - maak jakke regtig tot beeskalwers vrek?
Is dit baie jong kalwers of is hulle al n paar maande oud?
Daar waar ek vandaan kom - Olifantshoek / Kathu / Kuruman wereld nie gehoor van boere wat kla of praat oor jak wat bees vang nie.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- finch
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
As ek jy was try ek sal daai man probeer wat die jak met die klip dood gegooi het
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
FHM wrote:Ek vra uit pure onkunde en iterressantheid - maak jakke regtig tot beeskalwers vrek?
Is dit baie jong kalwers of is hulle al n paar maande oud?
Daar waar ek vandaan kom - Olifantshoek / Kathu / Kuruman wereld nie gehoor van boere wat kla of praat oor jak wat bees vang nie.
Daar is seker nie so baie Jakke daar in daai wereld nie en die goter dele wat die ouens die bees oor skuif help ook seker, ons het in my lewe wat ek kan onthou nie n kalf in die Noord Kaap verloor deur jakals nie maar in die NW al 2 of 3 net na hulle geval het, in die NW sien ek ook baie meer Jalakse helder oor dag. Snaaks want die slim mense sal jou se waar daar "kos" vir die jakke is sal hulle jou nie pla nie en in die NW is daar baie meer kos met al die mielie lande as in Kuruman se wereld.
Last edited by Capt. Yoda on Thu Nov 10, 2016 12:42 pm, edited 2 times in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Thanks Cappie - dis nou interressantCapt. Oblivious wrote:FHM wrote:Ek vra uit pure onkunde en iterressantheid - maak jakke regtig tot beeskalwers vrek?
Is dit baie jong kalwers of is hulle al n paar maande oud?
Daar waar ek vandaan kom - Olifantshoek / Kathu / Kuruman wereld nie gehoor van boere wat kla of praat oor jak wat bees vang nie.
Daar is seker nie so baie Jakke daar in daai wereld nie en die goter dele wat die ouens die bees oor skuif help ook seker, ons het in my lewe wat ek kan onthou nie n kalf in die Noord Kaap verloor deur jakals nie maar in die NW al 2 of 3 net na hulle geval het, in die NW sien ek ook baie meer Jalakse helder oor dag. Snaaks want die slim mense sal jou se waar daar "kos" vir die jakke is sal hulle jou nie pla nie en in die NW is daar baie meer kos met al die mielie lande as in Kuruman se wereld.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Het al n groot koei ook gesien wat nie kon kalf nie en deur die nag deur jakke begin gevreet was toe sy gele het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jakman
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Francois die dinge het seker maar bietjie verander hier want hier kan ek uit ervaaring se dat op een van my vriende se plaas het hulle seker so 3 jaar terug onder die kalwers begin werk n hele klop gevang en anders beseer en die sterte af ens. en die pas gebore kalwers veral gevang sodra die koei hulle n kans gee. Het self ook gedink dis maar net n frats op daar die twee plaase, maar net verlede week gaan help ek n boer nie ver van ons af nie en kom daar op n groep van 5 jakkalse af wat besig is om n kalf dood te byt.FHM wrote:Ek vra uit pure onkunde en iterressantheid - maak jakke regtig tot beeskalwers vrek?
Is dit baie jong kalwers of is hulle al n paar maande oud?
Daar waar ek vandaan kom - Olifantshoek / Kathu / Kuruman wereld nie gehoor van boere wat kla of praat oor jak wat bees vang nie.
Ek wonder of dit nie maar is omdat die getal kleinvee boere af geneem het in die area nie.
Jammer vir die Hi-jack
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Dankie Jakman,
daardie jare ('79-'85) het die boere en volk en koshuis seuns wat terug plaas toe gaan naweke gemaai onder die jakke. (ek weet!
)
Dalk is dit omdat die kleinvee boere afgeneem het soos jy se, en die fookers slimmer geraak het - dalk natuurlike kos minder geword of die bliksems net 'stouter' geword het.
Leon - dis darem deel van Jakke se kaskenades waaroor ons hier informasie uitruil - verskoning as ons jou pos kaap
daardie jare ('79-'85) het die boere en volk en koshuis seuns wat terug plaas toe gaan naweke gemaai onder die jakke. (ek weet!
Dalk is dit omdat die kleinvee boere afgeneem het soos jy se, en die fookers slimmer geraak het - dalk natuurlike kos minder geword of die bliksems net 'stouter' geword het.
Leon - dis darem deel van Jakke se kaskenades waaroor ons hier informasie uitruil - verskoning as ons jou pos kaap
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Jakman
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Re: Goeie jakkals jagter gesoek Suid-Kaap/Oos-Kaap
Ja, en daai tyd is n goeie jakkals jag gereel met perde en honde, wat goed gewerk het vir die bebos gedeeltes, al wat n boer is het daar op gedaag en gehelp. Al boer jy bees, skaap, vark, hoenders of al boer jy net meeste van die tyd by die buurman.
So hoor ek ook maar by die groot mense.