Lm 5
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Lm 5
Myne maak ook so, het toe die kd se agterste kamer laat groter boor, dit was 'n duidelike verbetering. Ek wil al die kamers laat boor, net die voorste ring moet klein bly.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Lm 5
Daar is 2 opsies om die bewegende dele se spoed af te kry:
1. Beperk die gaspoort. dit behels dat jy 'n skroefdraad in die gaspoort tap en 'n "grub screw" insit, met 'n kleiner gat in. Teoreties kan die prop weer uitgeskroef word. As jy dit regkry om die tap in die gaspoort af te breek, dan soek jy 'n nuwe gasblok. Ek sal dit nie oorweeg nie.
2. Sny die suier korter. Jy sny die voorkant korter of jy kan hom ook van voor af uitboor. As jy te veel sny, kan jy dit nie terug plak nie.
Ek dink dis dalk nie so erg om 'n paar klein duikies in jou doppe te kry nie. Dit pla nie juis as jy hulle weer laai nie.