Jakkals/Vos beheer in Brittanje

Post Reply
Avibus

Jakkals/Vos beheer in Brittanje

Post by Avibus »

Dikwels koop ek sommer vir my ou tydskrifte oor jag per kg. Al is uitgawes oud is dit steeds nuus vir my. Hier is 'n artikel wat ek opgespoor het oor hoe die Britte hulle vosse beheer. Ek persoonlik dink 'n vos is nie so slim soos 'n jakkals nie, maar hier is dit vir julle, ter kommentaar. As die skrif te klein is epos my vir 'n PDF weergawe.


Image
Post Reply