Foxpro Inferno wie het stock?

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Foxpro Inferno wie het stock?

Post by Jackalsniper »

Ek soek n nuwe Inferno. Sien safari adverteer vir R3995 maar dis seker n fout. Wie het beste prys op hulle in SA?
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Foxpro Inferno wie het stock?

Post by Witlomu »

As ek jy was koop ek die een by Safari, n pel van my het gister een gekoop by S&O vir daardie bedrag. Ek het myne ingevoer vir R3300 maar toe was die rand so bietji sterker.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Foxpro Inferno wie het stock?

Post by Jackalsniper »

dankie witlomu ek het regekom. lyk my ek het dalk safari se sales ook sommer opgejaag. Hulle het wel die wildfire se foto vir die inferno se advertensie gebruik. dis hoekom ek gewonder het of daar nie dalk wildfire moes staan inplaas van inferno nie ..
Post Reply