Hi,
iemand het my een maal n video gewys van n hondsdolheid jakkals in n natuur reservaat, maar ek kan nie die video se naam onthou nie en kry hom ook nie op die internet nie.
Kan iemand moontlik help? Hom dalk op youtube laai of iets asb?
Dankie manne,
Roger!
Video Jakkals
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Video Jakkals
Too many to mention ;-)