Hallo manne
Ek soek springbokke in die Oos Vrystaat area. Dit sal ook help as jul iemand ken wat iemand ken wat vir my het.
Groete
Gesoek: Springbokke
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Gesoek: Springbokke
25-06 Savage Tactical
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Gesoek: Springbokke
Lyk my die springbokke is nou bietjie klaar ?
Sien baie manne lees maar niemand het meer bokke nie?
Groetnis,
ss
Sien baie manne lees maar niemand het meer bokke nie?
Groetnis,
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: Gesoek: Springbokke
Hallo Wihann
Kontak gerus vir Riaan Badenhorst by 082 498 3662, hy sal jou heel moontlik kan help.
Groete Bergbewer
Kontak gerus vir Riaan Badenhorst by 082 498 3662, hy sal jou heel moontlik kan help.
Groete Bergbewer
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Gesoek: Springbokke
Wiehan probeer gerus vir Francois'.Kyk by www.plain-game.co.za.Baie ander spesies om te skiet en rolandaward trofee daar.Geniet die jag.Ek ken nie die Vrystaat nie maar sy plaas is naby Boshoff.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: Gesoek: Springbokke
Manne
Skuus ekt skoon vergeet om te se maar ek soek springbokke om in 'n kamp te laat loop, glad nie vir jag nie
Groete
Skuus ekt skoon vergeet om te se maar ek soek springbokke om in 'n kamp te laat loop, glad nie vir jag nie
Groete
25-06 Savage Tactical
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Gesoek: Springbokke
wiehan ek sou se dat jy miskie nogsteeds vir Francois moet probeer.Weet hy vang sy springbokke en skuif hulle nverskiilende kampe toe van hom.Dalk kom jy reg.Sterkte
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e