Jakkie helder oordag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Jakkie helder oordag
Vandag vanaf Durban teruggery en so 20km vanaf Villiers oppad na Vereeniging hardloop 'n groot jakkals oor die pad. Tyd was 14h00 -parmantige wetter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jakkie helder oordag
Jy het seker met 'n Kuga gery - te bang om vinniger te ry en die jakkals te trap!tripodmvr wrote:Vandag vanaf Durban teruggery en so 20km vanaf Villiers oppad na Vereeniging hardloop 'n groot jakkals oor die pad. Tyd was 14h00 -parmantige wetter.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jakkie helder oordag
Oom was seker lus om die jakkie te klits!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkie helder oordag
Smaakj my die manne van daai area se huise is nie in orde nie.......
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jakkie helder oordag
Net so bietjie verder van Vaal Marina se wereld, CobusCobus(Cobb) wrote:Smaakj my die manne van daai area se huise is nie in orde nie.......
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

